Die leiding van die Heilige Gees
As jy op vliegtuig is en jy moet ‘n noodlanding maak in die middel van Afrika tussen niks en nerens, wat sou jy die graagste by jou wou he, om jou te help om jou pad te vind na die naaste vorm van beskawing? As jy moes kies tussen 3 dinge wat jou kan help om jou pad te vind. Wat sou jy kies – ‘n kompas – ‘n padkaart of ‘n gids wat die terrein en omgewing baie goed ken.
Joh 14:16
En Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Raadgewer stuur om vir altyd by julle te wees
Joh 16:13
Wanneer Hy ook al kom, die Gees van die waarheid, sal Hy julle begelei in die volle waarheid. Hy sal nie uit Homself praat nie, maar net sê wat Hy hoor. Hy sal die dinge wat gaan kom, aan julle meedeel.
"Guide" is hodēgeō. Literally, it means, "to assist in reaching a desired destination, lead, guide."
Here it is used figuratively, "to assist someone in acquiring information or knowledge, lead, guide, conduct.
Rom 8:14
Want almal wat hulle laat lei deur die Gees van God – hulle is God se kinders.
Psalm 23:3
Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam
1. Ek kan nie gelei word deur ‘n kultuur wat God nie volg nie
Eksodus 23:2
Moenie agter die meerderheid aangaan en ook verkeerd doen nie.
Rom 12:2
Don’t become so well-adjusted to your culture that you fit into it without even thinking. Instead, fix your attention on God. You’ll be changed from the inside out. Readily recognize what he wants from you, and quickly respond to it. Unlike the culture around you, always dragging you down to its level of immaturity, God brings the best out of you, develops well-formed maturity in you
2. Daar is geen ander bron behalwe God nie
Eseg 21:21
“Die koning van Babilon staan nou by die vurk in die pad. Hy weet nie watter een hy moet aanval nie. Hy roep sy towenaars om die voortekens te lees. Hulle skud pyle, raadpleeg die gode en ondersoek ’n dier se lewer.
Deut 18:10-12
Daar mag nooit iemand tussen julle wees wat sy seun of dogter as ’n brandoffer verbrand nie. Moenie betrokke raak by waarsêery of goëlery of by die interpretasie van voortekens of towery, of beswerings of iemand wat geeste oproep of iemand wat dooies raadpleeg nie. Enigiemand wat sulke dinge doen, is ’n gruwel vir die Here. Dit is juis omdat ander nasies sulke dinge doen dat die Here jou God hulle voor jou gaan verdryf.
God het aan ons ‘n persoonlike raadgewer gegee
3. Moenie deur omstandighede gelei word nie
Jona se storie
‘n Ander voorbeeld – amper 2000 jaar later - Paulus
Hand 27:10, 13-15
“Manne, ek sien dat ons vaart gevaarlik gaan wees en dat daar nie net groot skade aan die vrag en die skip gaan kom nie, maar ook aan ons lewens.” ’n Ligte bries het uit die suide begin waai, en die bemanning het gedink dat hulle hulle plan sou kon uitvoer. Hulle het anker gelig en al langs die kus van Kreta gevaar. Maar dit was nie lank nie toe slaan daar ’n stormwind bekend as die Noordooster van die land af toe. Die skip is diepsee toe gedryf. Omdat dit onmoontlik was om die skip windop te hou, het ons ophou probeer, en ons is deur die wind voortgedryf.
Dawid se storie
2 Sam 11:1-4
Die volgende lente, die tyd waarin die konings gewoonlik gaan veg, het Dawid vir Joab en sy manskappe, asook die hele leër van Israel gestuur. Hulle het die Ammoniete verslaan en Rabba gaan beleër. Dawid het in Jerusalem agtergebly. Een namiddag, nadat hy gerus het, het Dawid opgestaan en op die dak van die paleis rondgeloop. Van die dak af sien hy ’n besonder mooi vrou wat besig was om te bad. Hy stuur toe iemand om uit te vind wie sy is. “Dis Batseba, die dogter van Eliam en vrou van Urija die Hetiet,” verneem hy. Dawid het haar laat haal. Sy het so pas die reinigingsrituele na haar maandstonde voltooi. Sy het na die paleis toe gekom en hy het by haar geslaap. Daarna het sy teruggegaan na haar huis toe.
Toets omstandighede alltyd teenoor God se woord
Begeerte hê om gelei te word
Psalm 40:9
Dis my begeerte om u wil te doen, my God, want u voorskrifte is in my hart.”
Gehoorsaamheid – bereid te wees om te doen wat God se
Joh 7:17
As iemand gewillig is om God se wil te doen, sal hy weet of dié onderrig van God afkomstig is en of Ek uit my eie praat.
God se wil is in Sy Woord
Psalm 119:105
U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad.
2 Tim 3:16
Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek.
Gesindheid: Nederig
Psalm 25:9
Mag Hy die nederiges op die regte weg lei, en vir dié wat beskeie is, sy pad leer.
Geloof – Ek moet ‘n verwagting en vertroue dat God my gaan antwoord
Jak 1:5-6
Vra vir God as dit nie vir jou duidelik is wat Hy wil hê jy moet doen nie. Hy sal jou eenvoudig daardie wysheid gee, en jou nie verwyt dat jy dit gevra het nie. Maar, as ’n mens bid, moet jy die vertroue hê dat God sal antwoord, want iemand wat twyfel, is soos ’n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word.
Ek moet luister
Job 33:14
Maar God praat op verskillende maniere. Ons kom dit net nie agter nie.
Psalm 77:20
U pad loop deur die see, u weg was deur magtige waters, maar u spoor kon niemand sien nie.
Cul de Sac – Baal-Zephon – Gods hidden treasure
Saturday, June 17, 2017
Saturday, June 10, 2017
Vreesloos 2 - Gawes en Heilige Gees
1 Peter 4:10-11Living Bible (TLB)
10 God has given each of you some special abilities; be sure to use them to help each other, passing on to others God’s many kinds of blessings. 11 Are you called to preach? Then preach as though God himself were speaking through you. Are you called to help others? Do it with all the strength and energy that God supplies so that God will be glorified through Jesus Christ—to him be glory and power forever and ever. Amen.
Die Gawes is bedoel vir elke persoon….
1Kor 12:7 ANV Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.
1Co 12:7 MSG Each person is given something to do that shows who God is: Everyone gets in on it, everyone benefits. All kinds of things are handed out by the Spirit, and to all kinds of people!
Hierdie gawes is tot ons voordeel….
2Ti 1:6-8 AMPC That is why I would remind you to stir up (rekindle the embers of, fan the flame of, and keep burning) the [gracious] gift of God, [the inner fire] that is in you by means of the laying on of my hands [with those of the elders at your ordination]. (7) For God did not give us a spirit of timidity (of cowardice, of craven and cringing and fawning fear), but [He has given us a spirit] of power and of love and of calm and well-balanced mind and discipline and self-control. (8) Do not blush or be ashamed then, to testify to and for our Lord, nor of me, a prisoner for His sake, but [with me] take your share of the suffering [to which the preaching] of the Gospel [may expose you, and do it] in the power of God.
Wat is die fondasie tot die Gawes ? (1 Kor 12-14)
• In Hfst 12 – verduidelik Paulus die verskillende gawes en hoe die Heilige Gees Homself uitdruk deur ons.
• In Hfst 13 – verduidelik Paulus die fondasie om te opereer in die gawes, ‘n motief van liefde en diensbaarheid.
• In Hfst 14 – verduidelik Paulus hoe dit funksioneer in die gemeente van Korinthe
Agtergrond van Korinthe
Verstaan van die Gawes …
1Kor 12:4-6 AOV Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees; (5) en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here; (6) en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk.
Drie klassifikasies van Gawes in Nuwe Testament:
1. Motiveringsgawes – Werk in gelowige – (Rom 12:6-8)
a. Persepsie (Profesie) – Johannes die doper – oë – Matt 3:1-2
b. Diensbaarheid – Martha – hande - Luk 10:38-42
c. Lering – Priscilla & Aquila – denke – Hand 18:24-26
d. Bemoediger – Barnabas – mond – Hand 11:22-23
e. Gewer – Abraham – arms – Heb 7:1-2
f. Voorloper – Josef – skouers – Gen 39:2-4
g. Barmhartiges – barmhartige Samaritaan – hart – Luk 10:33-35
Wat motiveer jou?
2. Toerustingsgawes – Werk as gelowige – (Efe 4:11-13)
a. Apostel – duim – raak aan almal
b. Profeet – wysvinger – dui rigting aan
c. Evangelis – middelvinger – reik uit die verste
d. Herder – ringvinger - troupand
e. Leraar – pinkie – krap in jou oor
As jy iemand moet bemagtig, op watter manier sal jy dit doen?
3. Heilige Gees gawes – Werk deur gelowige ( 1 Kor 12:8-10)
a. Inspirerende gawes: Sê iets
i. Profesie, allerhande tale, uitleg van tale
b. Krag gawes: Doen iets
i. Geloof, wonderwerke, gawes van genesing
c. Openbaringsgawes: Openbaar iets
i. Woord van wysheid, woord van kennis, onderskeiding van geeste
Watter van die Heilige Gees gawes werk deur jou?
As jy kyk na die gawes in watter spasie sal jy waarde kan toevoeg? (binne/Buite)
Al die Heilige Gees gawes lê dormant in jou lewe en moet geaktiveer word.
Waar begin ek?
1. Wat motiveer jou (Rom 12:6-8)
2. Oefen jou geestelike spiere
Heb 5:14 AOV Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.
3. Demonstreer die gawes (2 Tim 1:6-8)
10 God has given each of you some special abilities; be sure to use them to help each other, passing on to others God’s many kinds of blessings. 11 Are you called to preach? Then preach as though God himself were speaking through you. Are you called to help others? Do it with all the strength and energy that God supplies so that God will be glorified through Jesus Christ—to him be glory and power forever and ever. Amen.
Die Gawes is bedoel vir elke persoon….
1Kor 12:7 ANV Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.
1Co 12:7 MSG Each person is given something to do that shows who God is: Everyone gets in on it, everyone benefits. All kinds of things are handed out by the Spirit, and to all kinds of people!
Hierdie gawes is tot ons voordeel….
2Ti 1:6-8 AMPC That is why I would remind you to stir up (rekindle the embers of, fan the flame of, and keep burning) the [gracious] gift of God, [the inner fire] that is in you by means of the laying on of my hands [with those of the elders at your ordination]. (7) For God did not give us a spirit of timidity (of cowardice, of craven and cringing and fawning fear), but [He has given us a spirit] of power and of love and of calm and well-balanced mind and discipline and self-control. (8) Do not blush or be ashamed then, to testify to and for our Lord, nor of me, a prisoner for His sake, but [with me] take your share of the suffering [to which the preaching] of the Gospel [may expose you, and do it] in the power of God.
Wat is die fondasie tot die Gawes ? (1 Kor 12-14)
• In Hfst 12 – verduidelik Paulus die verskillende gawes en hoe die Heilige Gees Homself uitdruk deur ons.
• In Hfst 13 – verduidelik Paulus die fondasie om te opereer in die gawes, ‘n motief van liefde en diensbaarheid.
• In Hfst 14 – verduidelik Paulus hoe dit funksioneer in die gemeente van Korinthe
Agtergrond van Korinthe
- Hierdie boek is min of meer 55 nC geskryf
- Julius Ceaser het die stad herbou in 46 nC
- Dit was ‘n handelstad met ‘n bevolking van omtrent 500k mense
- Dit was bekend as ‘n sedelose stad…daar was ‘n spreekwoord… “om te leef soos ‘n Korinthiër”…dit was gebruik om die onsedelikheid te beskryf.
- Paulus ontmoet Aquila en Priscilla, hulle en Paulus was tentmakers (soos die stormloop in Johannesburg het mense in tente gebly), hy het die evangelie aan die Jode verkondig maar hulle het hom teegestaan.
- Crispus die hoof van die sinagoge en hele gesin ontdek die Here en word gedoop. (Hand 18). Die Jode wou hom laat gesels maar die Here verskyn aan ‘n droom aan Paulus en sê hy moet bly.
- Daar was drie tempel vir die god van liefde, Afrodite, in Korinthe. Ander tempels soos Hemes, Apollos, Isis ens. Afrodite het 1000 tempel prostitute alleen gehad.
- Dink net Paulus hier tussen hierdie mense besig om van Jesus te vertel, nou begin die mense Christus te ontdek, ‘n prostituut ondek Jesus …..lewendige kerk
Verstaan van die Gawes …
1Kor 12:4-6 AOV Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees; (5) en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here; (6) en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk.
Drie klassifikasies van Gawes in Nuwe Testament:
1. Motiveringsgawes – Werk in gelowige – (Rom 12:6-8)
a. Persepsie (Profesie) – Johannes die doper – oë – Matt 3:1-2
b. Diensbaarheid – Martha – hande - Luk 10:38-42
c. Lering – Priscilla & Aquila – denke – Hand 18:24-26
d. Bemoediger – Barnabas – mond – Hand 11:22-23
e. Gewer – Abraham – arms – Heb 7:1-2
f. Voorloper – Josef – skouers – Gen 39:2-4
g. Barmhartiges – barmhartige Samaritaan – hart – Luk 10:33-35
Wat motiveer jou?
2. Toerustingsgawes – Werk as gelowige – (Efe 4:11-13)
a. Apostel – duim – raak aan almal
b. Profeet – wysvinger – dui rigting aan
c. Evangelis – middelvinger – reik uit die verste
d. Herder – ringvinger - troupand
e. Leraar – pinkie – krap in jou oor
As jy iemand moet bemagtig, op watter manier sal jy dit doen?
3. Heilige Gees gawes – Werk deur gelowige ( 1 Kor 12:8-10)
a. Inspirerende gawes: Sê iets
i. Profesie, allerhande tale, uitleg van tale
b. Krag gawes: Doen iets
i. Geloof, wonderwerke, gawes van genesing
c. Openbaringsgawes: Openbaar iets
i. Woord van wysheid, woord van kennis, onderskeiding van geeste
Watter van die Heilige Gees gawes werk deur jou?
As jy kyk na die gawes in watter spasie sal jy waarde kan toevoeg? (binne/Buite)
Al die Heilige Gees gawes lê dormant in jou lewe en moet geaktiveer word.
Waar begin ek?
1. Wat motiveer jou (Rom 12:6-8)
2. Oefen jou geestelike spiere
Heb 5:14 AOV Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.
3. Demonstreer die gawes (2 Tim 1:6-8)
Saturday, June 3, 2017
Vreesloos - Die Heilige Gees met ons
Vreesloos
Die Heilige Gees wil in ons “elke-dag-lewe” betrokke wees.
Hy is ons helper - parakletos.
Joh 14:16 En Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Raadgewer stuur om vir altyd by julle te wees; 17 dit is die Gees van die waarheid. Die wêreld is nie in staat om Hom te ontvang nie omdat hy Hom nie sien of ken nie. Julle ken Hom egter, omdat Hy by julle gaan bly en in julle sal woon.
• Die Griekse woord vir trooster is “Parakletos”, wat beteken “geroep om ons by te staan”.
• Die “Amplified Bible” praat van “counselor, helper, intercessor, advocate, strengthener and standby”.
• Die Heilige Gees is daar om vir ons die waarheid te openbaar met betrekking tot alle areas van ons lewens, deur die Woord van God.
Die Heilige Gees se betrokkenheid in ons lewe.
By wedergeboorte kom maak die Heilige Gees woning in ons.
Joh 14:16-17 en ek sal die Vader bid en hy sal julle 'n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid: die Gees van die waarheid wat vir die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en nie ken nie, maar julle ken Hom, omdat Hy BY JULLE BLY EN IN JULLE SAL WEES
1 Kor 6:17 Maar wie die Here aanhang, is een gees met Hom. 19 Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?
20 Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.
• Ons is Sy tempel – Woonplek.
• Ons behoort nie aan onsself nie – Hy wil in beheer wees van ons lewens.
Jy het die volheid van die Heilige Gees ontvang – Glo dit!
Ef 1:13 Daarom het God vir julle die Heilige Gees gegee wat Hy beloof het. 14 Die Gees is soos ’n merk wat God julle laat dra om te wys dat elkeen wat Jesus s’n is, ook Syne is. Meer nog, die Gees is ook ons bewys dat God begin het om vir ons alles te gee wat Hy ons beloof het.
Die vraag is nie hoeveel van die Heilige Gees jy het nie, die vraag is hoeveel van jou het die Heilige Gees?
Die doping met die Heilige Gees
Ons kan ook daarna verwys as die bekragtiging met die Heilige Gees.
Dit is die ontdekking, ‘n ontwakingsoomblik, oor die volheid van die Heilige Gees in jou.
Hand 1: 8 Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.”
Hand 8:15 Toe hulle daar aankom, het hulle vir die nuwe gelowiges gebid dat hulle die Heilige Gees mag ontvang. 16 Want die Heilige Gees het immers nog nie op een van hulle gekom nie, want hulle was net in die Naam van die Here Jesus gedoop.
17 Petrus en Johannes het toe hulle hande op hierdie gelowiges gesit, en hulle het die Heilige Gees ontvang.
Die vervulling met die Heilige Gees bou jou op en stuur jou uit.
Jud 1:20 Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid
1 Kor 14:4 Iemand wat in tale praat, word self geestelik opgebou,
Opbou beteken:
• Groei in jou identiteit
• Gesond word
• Potensiaal – Wysheid ens.
Stuur beteken:
• EK stel my beskikbaar om gebruik te word deur die Heilige Gees.
Joh 7:37 Op die laaste dag, die groot dag van die Huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As jy dors is, kom dan na My toe en drink. 38Die een wat in My glo – soos die Skrif sê: ‘Riviere lewende water sal uit sy binneste vloei.’”
39 Dit het Jesus gesê oor die Gees wat die mense wat in Hom glo, sou ontvang. Want die Gees was nog nie daar nie omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.
Dit gaan oor diensbaarheid.
Matt 23 10 En julle moet julleself nie as ‘leier’ laat aanspreek nie, want julle het net een Leier: die Messias self. 11Die belangrikste een onder julle moet die een wees wat dien. 12Dié wat vir hulleself eer soek – God sal hulle verneder. Maar dié wat hulle geringheid voor God besef – God sal hulle hoog vereer.”
Die Heilige Gees rus jou toe vir elke opdrag.
Matt 4: 4 Hierna het Jesus, gevul met die krag van die Heilige Gees, na Galilea teruggegaan. Hy het deur die hele omgewing bekend geword. 15Hy het in hulle sinagoges geleer en is deur almal geprys.
Matt 4:16 Toe Hy kom in sy tuisdorp Nasaret waar Hy grootgeword het, het Hy soos gewoonlik op die Sabbat na die sinagoge gegaan en opgestaan om die Skrif te lees. 17Die boekrol wat Jesaja die profeet bevat, is aan Hom gegee en Hy het dit oopgerol tot by die plek waar dit sê:
18“Die Gees van die Here is op My
omdat Hy My aangestel het
om die Goeie Nuus
vir die armes aan te kondig.
Hy het My gestuur om aan te
kondig
dat gevangenes vrygelaat sal
word,
dat blindes sal sien,
dat onderdruktes bevry sal word
van hulle verdrukkers,
19en dat die tyd van die Here
se goedheid gekom het.”
Voorbeeld 2
Hand 6:3 Medegelowiges, kies sewe mans onder julle wat daarvoor bekend is dat hulle vol van die Heilige Gees is en wysheid het. Ons sal hulle dan vir hierdie bediening aanstel. 4 Óns sal dan al ons tyd bestee aan gebed en die bediening van die woord.”
5 Die voorstel het by almal byval gevind, en hulle het die volgende mans verkies: Stefanus (’n man vol van geloof en die Heilige Gees), Filippus, Progorus, Nikanor, Timon, Parmenas en Nikolaus van Antiogië (wat voorheen ’n Joodse proseliet was). 6Hierdie sewe is aan die apostels voorgestel, en dié het vir hulle gebid en hulle die hande opgelê om hulle vir hulle taak toe te rus.
Die Heilige Gees se salwing is meer as jou talente:
• Bo-natuurlike insig, wysheid, strategie ens.
• Meer as jou talente.
• Geloof dat ek in Hom die volle potensiaal het.
• Dit is die vertroue dat hy die Bron is.
Thursday, May 25, 2017
Hemelvaart 2017 – Hoekom vier ons hemelvaart?
Hoekom is hierdie dag so belangrik en wat beteken dit vir my en jou.
EK WIL GRAAG MET JOU VANAAND GESELS ONDER DIE TEMA: Hemelvaart die aankondiging van 'n nuwe era
Hemelvaart kondig aan:
1. Die pad na die Vader is oop.
When God wanted to guarantee his promises, he gave his word, a rock-solid guarantee-- God can't break his word. And because his word cannot change, the promise is likewise unchangeable. We who have run for our very lives to God have every reason to grab the promised hope with both hands and never let go. It's an unbreakable spiritual lifeline, reaching past all appearances right to the very presence of God where Jesus, running on ahead of us, has taken up his permanent post as high priest for us, in the order of Melchizedek. (Heb 6:17 - 20 MSG)
• Jesus het pad na die Vader vir ons gebaan
Heb 10:20 “Hy is die nuwe en lewende weg”.
• Jesus doen ook nou vir ons voorspraak
Rom 8:34 “Jesus Christus wat opgewek is, wat ook aan regterhand van God is, wat ook vir ons intree.”
2. Dat ek en jy die Heilige Gees kan hê as deel van ons lewens
But the fact of the matter is that it is best for you that I go away, for if I don't, the Comforter won't come. If I do, he will--for I will send him to you. "And when he has come he will convince the world of its sin, and of the availability of God's goodness, and of deliverance from judgment. The world's sin is unbelief in me; there is righteousness available because I go to the Father and you shall see me no more; John 16:7-10 (Living)
Die Heilige Gees sal ons leer in die volle waarheid
Joh 16:13-14 MSG But when the Friend comes, the Spirit of the Truth, he will take you by the hand and guide you into all the truth there is. He won't draw attention to himself, but will make sense out of what is about to happen and, indeed, out of all that I have done and said. (14) He will honor me; he will take from me and deliver it to you.
3. Die herstel van ons gesag en outoriteit in Christus
19 I pray that you will begin to understand how incredibly great his power is to help those who believe him. It is that same mighty power that raised Christ from the dead and seated him in the place of honor at God's right hand in heaven,…
21 far, far above any other king or ruler or dictator or leader. Yes, his honor is far more glorious than that of anyone else either in this world or in the world to come. And God has put all things under his feet and made him the supreme Head of the Church-- which is his body, filled with himself, the Author and Giver of everything everywhere.
Eph 1:19-23 (Living)
The position and authority that Jesus won have been transferred back to mankind through spiritual rebirth in Christ - Myles Munroe
Eph 2:4-10 AOV Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, (5) ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus—uit genade is julle gered— (6) en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus, (7) sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Jesus. (8) Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; (9) nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. (10) Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.
4. Ek en jy word die Ambassadeurs van God se Koninkryk
2Co 5:20 AMPC So we are Christ's ambassadors, God making His appeal as it were through us. We [as Christ's personal representatives] beg you for His sake to lay hold of the divine favor [now offered you] and be reconciled to God.
Luk 22:29 ANV Net soos my Vader 'n koninkryk aan My bemaak het, so bemaak Ek 'n koninkryk aan julle,
Die begin van ambassadeurskap....
1. Ons posisie (viering van die doop)
6:3 Baptism illustrates this: we declared our identification with Him in His death through baptism when we were immersed into Jesus Christ.
6:4 Baptism thus portrayed our co-burial with Him into His death; now from God’s point of view our walk in newness of life is exactly parallel to His resurrection.
Rom 6:3-4 MWBE
2. Ons taal (Prayer drive volgende week)
Prayer is the vehicle by which you are meant to commune with the invisible God. It is the medium through which your spirit is intended to affect and be affected by the will and purpose of the divine Creator - Myles Munroe
Drie wenke:
a. Kom bymekaar op ‘n sentrale plek
b. Kies ‘n hoek waar jul wil bid en as simbool plak ‘n “Sticker”
c. Neem ‘n Foto en sit dit op Midstream se facebook en vertel vir ons jou belewenis.
Sunday, May 21, 2017
One life - vind jouself in die waarheid - aanddiens
1Pet 3:15 AMPC But in your hearts set Christ apart as holy [and acknowledge Him] as Lord. Always be ready to give a logical defense to anyone who asks you to account for the hope that is in you, but do it courteously and respectfully. [Isa. 8:12-13]
Is waarheid absoluut?
Is daar iets soos waarheid vir almal ?
(voorbeeld in die beeld – Haal God uit die skole/ ISIS)
Wat waar is vir jou, is nie noodwendig waar vir my nie en om alles te kroon wat nog van absoluut?
Waar begin ek om waarheid te definieer?
Ons leef in ‘n samelewing vandag wat sukkel om die waarheid te definieer veral ons wat in ‘n westerse konteks groot word.
Ons het die geneigdheid om die waarheid te definieer met die feite van die lewe soos wat ons dit sien.
In ons westerse samelewing lei dit ons na ‘n plek van alles is relatief of ons kan dit nie hier en nou definieer nie wat nog om te sê dat waarheid is absoluut.
Alle godsdienste kan tog nie die waarheid wees nie? Logika alleen bewys dit.
Show me a week of your life, and I will tell you about your worldview. Show me what you spend your time & money on, and I will tell you what you value. Tell me what you get excited about, both positively and negatively, and I will tell you about your deep-down beliefs. Tell me about your hopes & fears, and I will have a good idea of your beliefs about ultimate reality.
Die Ysberg beginsel: Die meeste van ons begin hier….
Gedrag- Hoe moet ek leef?
Waardes – Wat is goed, vir my?
Geloofsoortuigings – Wat is waar,vir my?
Wêreldbeskouing – Wat is waar (universele waarheid-realiteit), vir God?
God begin hier….
Heb 1:1-3 ANV In die verlede het God baiekeer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, (2) maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. God het Hom deur wie Hy die wêreld geskep het, ook erfgenaam van alles gemaak. (3) Uit Hom straal die heerlikheid van God en Hy is die ewebeeld van die wese van God. Hy hou alle dinge deur sy magswoord in stand. Nadat Hy die reiniging van sondes bewerkstellig het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoë hemel.
Hier is ‘n nuwe gesprek oop…in die verlede het die Here met ons gepraat deur die profete ens, maar nou praat hy met ons deur Sy Seun….
“Die waarheid oor God en die waarheid oor die mensdom word slegs gevind in Christus, die absolute waarheid”
Jesus maak stellings soos:
Joh 14:6 ANV Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie.
Hierdie stelling is absoluut en eksklusief
Jesus bid vir sy dissipels en ook vir my en jou in Johannes 17 die volgende:
Joh 17:16-18 ANV Hulle behoort nie tot die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie. (17) Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid. (18) Soos U My na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe gestuur;
Voor die regter, Pontius Pilates, bevestig Hy dit:
Joh 18:37 GNB ... I was born and came into the world for this one purpose, to speak about the truth. Whoever belongs to the truth listens to me."
Wat is my en jou perspektief?
• Absolutes (bv – God is goed)
• Interpretasies (bv – ek is gesond, ek het ‘n werk, ek het kos om te eet, ek het ‘n huis om in te bly … hierdie is alles bewyse dat God goed is vir my)
• Aannames (bv – omdat God goed is, is ek gewaarbord van al hierdie goeie dinge)
As ek en jy groot geword het in ‘n westerse kultuur en ons hoor stelling soos die, dan vra ons normaalweg praktiese vrae. Hoe pas ek hierdie toe in my lewe? Hoe bestuur ek hierdie in my lewe? ens.
As ek net dit so geantwoord wil hê dan mis ek iets wat veronderstel is om integraal deel te wees van my lewe veral my as Christen.
Vrae oor betekenis (meaning). Wat beteken dit?
Vrae oor waarde(significance). Wat se waarde het hierdie vir die mensdom?
As ons nie hierdie vrae vra nie gebeur daar twee goed met ons….
1. Miskien fokus ek op ‘n verkeerde realiteit.
As ek en jy net fokus op die praktiese implikasies leef ons heel waarskynlik van ‘n eksterne realiteit (net hier en nou) terwyl ons veronderstel is om te leef van ‘n ewigheidsrealiteit (plek van verhouding). ‘n plek van openbaring:
Om Hom te ken as persoon
Om elke dag te leef vanuit sy teenwoordigheid
Om Sy doelwitte te verstaan in Sy plan.
And when other people engage with us as believers who have come to know the goodness of God personally, they experience God’s nature in our presence and in the quality of the principles of life underlying our daily practices.
2. Ek begin geloof “issues” te ontwikkel.
Wanneer dit wat ek sien as ‘n absolute bots met my interpretasie van die Woord. …
• Absolute – God is goed …
• Interpretasie – God maak gesond…
• Spanning – ‘n geliefde word siek/ word nie gesond nie/ sterf
• Aanames:
a) Die Bybel is nie die waarheid nie & My leiers lieg vir my (dit beteken God is nie goed nie)
b) Ek het gesondig teen die Here & my geliefdes dra nou die las (dit beteken God is nie goed nie)
c) My geliefdes het gesondig en nou dra hulle die gevolge daarvan…as God regtig goed is, sal Hy hulle beskerm wat ek liefhet ten spyte van hul foute (dit beteken God is nie goed nie)
Wanneer ek leef vanuit net een dimensie (in die geval net prakties) dan stel ek myself op vir mislukking en teleurstellings.
As leaders, we need to challenge people’s assumptions (my good health/prosperity is guaranteed because God is good) by reinforcing the Absolutes (God’s character) and aligning their Interpretations (my experiences of God’s goodness) with Scripture.
Wat is die doel van die Bybel?
2Tim 3:16-17 ANV Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, (17) sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.
2Ti 3:16-17 AOV Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, (17) sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.
2Timothy 3:16-17 ISV All Scripture is God-breathed and is useful (profitable) for teaching (doctrine), for reproof, for correction, and for training in righteousness 17so that the man of God may be complete and thoroughly equipped for every good work.
Nuttig(useful) … voordelig, werk goed vir sy oorspronklike doel…wat is:
Lering(teaching) … Leer van die Apostels (Hand 2:42 …) dit beteken die openbaarmaking van die posisie en identiteit van Christus – Sy persoon, teenwoordigheid en doelwitte – vir elke mens
Weerlegging(reproof)…om te oortuig van/belyning/herinner van die openbaring van Christus
Teregwysing(correction)…om te herstel tot jou oorspronklike toestand/ jou oorspronklike toestand is duidelik gemaak sodat jy dit duidelik kan sien en jy volkome herstel kan beleef
Onderwysing in die geregtigheid(training in righteousness)… mentorskap/vaderskap wat nodig is om jou te laat goei na volwassenheid (seunskap)
Die lering van die Woord vind plaas vanuit ‘n verhouding met Christus en nie vanuit ‘n menselike behoefte of omstandigheid nie.
Die doel van die skrif is:
1. Om Christus bekend te maak. (Vb verlore muntstuk Luk 15:8-10)
2. Om die mens se posisie in Christus te kommunikeer. (VB Arm weduwee se geld Luk 21:1-4)
3. Slegs dan word die Woord ‘n gesag in ons lewens wat ons insig gee in die planne van God.
Wanneer ek die ingedagte hou dan verstaan ek….
Lering: Ek bevestig die absolutes van die Skrif
Vb God is goed … altyd, en in alle omstandighede dit is ‘n absoluut
Weerlegging: Ek hou die interpretasie van die Skrif in die lig van God se waarheid
Dit beteken ek vermy die versoeking om Bybelse beginsels toe te pas vanuit my tradisie, kulturele verwagting of persoonlike ervaring…dit beteken ek sal God aanbid nie omdat Hy goed vir my doen/nie doen nie maar omdat ek ‘n openbaring het wat gesetel is in ‘n verhouding, gekoppel aan Sy karakter en nie my persoonlike ondervinding nie. Want Hy is wie Hy is.
Teregwysing…Onderwysing in die geregtigheid (Correction … Instruction in righteousness):
Ek belyn my interpretasies en aannames met die Woord
Wanneer ek spanning beleef tussen die absolutes van die skrif en my interpretasies is dit veronderstel om my te dryf na verhouding en nie weg van God af nie.
‘n Voorbeeld…Psalm 23:4…
Even though I walk through the valley of the shadow of death (Eksterne realiteit … Fisiese omstandighede)
… I will fear no evil (Interne realiteit … persoonlike oortuigings, my perspektief)
… because You are with me … Your rod and Your staff, they comfort me (Ewigheidsrealiteit … God se karakter & Natuur; openbaring van Christus as Emanuel; die Heilige Gees as my Bemoediger)
Saturday, May 20, 2017
Onelife: Living in the Truth
Living in the Truth
Kolossense is geskryf in die tyd wat Nero oorgeneem het as die heerser van die Romeinse ryk.
Hy het homself voorgehou as die hoop vir die volgende seisoen.
Paulus kom plaas Jesus teenoor Nero in ‘n gedig wat Hy vir die Kolossense-gemeente skryf.
Ons tel twee temas van Hoop op in die gedig. Dit weerspieel iets van hoe die Jode na Hoop kyk.
Hoop volgens die Jode is gebou op twee Pilare:
1. ‘n Goeie God het die aarde goed geskape.
2. ‘n Goeie God kom die gebrokenheid wat die mens veroorsaak het herstel.
Lees Kol 1 en sien hoe die twee temas na vore kom.
Die voorrang van die Seun
15 Die Seun is die beeld van God,
van God wat self nie gesien kan word nie.
Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping.
16 God het deur Hom alles geskep
wat in die hemel en op die aarde is:
alles wat gesien kan word
en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders.
Alles is deur Hom en vir Hom geskep.
17 Voor alles was Hy al daar,
en deur Hom bly alles in stand.
18 Hy is die hoof van die liggaam, van die kerk.
Hy is die oorsprong daarvan,
Hy is die Eerste,
die Een wat uit die dood opgestaan het,
sodat Hy die eerste plek in die heelal inneem.
19 God het besluit
om met sy volle wese in Hom te woon
20 en om deur Hom alles
met Homself te versoen.
Deur die bloed van sy Seun aan die kruis
het Hy die vrede herstel,
deur Hom het Hy alles op die aarde
en in die hemel met Homself versoen.
Jesus word die hoeksteen van ons Hoop.
Kol 1 23 Maar dan moet julle vas en sterk bly staan in die geloof en julle nie laat losruk van die hoop wat in julle gewek is deur die evangelie wat julle gehoor het nie. Dit is die evangelie wat aan al die mense op die aarde verkondig is en waarvan ek, Paulus, 'n dienaar geword het.
Les: Staan vas in die geloof op wie Jesus is, die een op wie ons, ons Hoop plaas.
Jesus het God se hart vir ons kom wys:
Sien hoe Hy in die volgende twee stories hoop gee vir mense.
Hy raak in hulle wêreld betrokke en stap saam met hullle die pad van hoop.
Jesus roep Matteus as dissipel
Matt 9:9 Toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ’n man met die naam Matteus by die tolhokkie sit. Hy sê toe vir hom: “Kom! Word my dissipel!” Matteus het opgestaan en Jesus se dissipel geword.
10 Matteus het toe ’n groot ete aangebied en, werklikwaar, baie van sy medetollenaars en ander berugte sondaars het gekom en die tafel met Jesus en sy dissipels gedeel. 11Toe die Fariseërs dit agterkom, vra hulle vir Jesus se dissipels: “Hoe kan julle leermeester met sulke immorele karakters saameet?”
12 Toe Jesus dit hoor, sê Hy: “Gesonde mense het die dokter nie nodig nie; die siekes wel. 13 Gaan leer wat dit beteken as die Skrifwoord sê: ‘Ontferming is vir My baie belangriker as offerandes.’ Ek het gekom om sondaars na die koninkryk te nooi, nie mense wat dink dat hulle alreeds goed genoeg is nie.”
Jesus ontferm Hom onverdiend oor ons.
Matt 8: 1 Toe Jesus van die berg af kom, het ’n groot skare Hom gevolg. 2 Daar kom toe onverwags ’n man met ’n ernstige velsiekte nader en val voor Jesus neer met die woorde: “Here, as U wil, kan U my gesond maak.”
3 Daarop steek Jesus sy hand na hom toe uit, raak hom aan en sê: “Ek wil dit vir jou doen. Word gesond!” En dadelik het sy velsiekte verdwyn.
Neem die volgende in ag.
- Melaatsheid was gesien as ‘n straf vir sonde
- Jy is verwerp.
- Niemand mag aan jou raak nie, dan word hulle ook onheilig.
Met dit ingedagte, vra die man of Jesus hom wil gesondmaak?
- Jesus wil en raak betrokke.
- Jesus omferm Hom oor die man en raak hom aan.
- Jesus raak betrokke in ons lewe en raak die hoop:
- In tye van hartseer.
- In tye waar ons wysheid kort
Hy wil ons gesondmaak en deur sy WAARHEID na ‘n lewe van oorvloed lei.
Sodat
1 Petr 3:15 Inteendeel, erken in julle harte Christus as die een wat seggenskap het. As julle dit doen, en iemand vra julle uit oor die hoop wat in julle leef, wees altyd reg om te reageer. 16 Doen dit egter taktvol en eerbiedig. Sorg dat julle gewete skoon bly. Wanneer mense dan sleg van julle praat, sal hulle skaam kry wanneer hulle agterkom hoe voorbeeldig julle leefstyl is omdat julle aan Christus behoort.
Vers 16: Jou leefstyl, ‘n lewe waar jy intap in Jesus ons hoop, raak n storie, wat ander mense wil lees:
Jou leef met n ander gesindheid.
Jou geloof en optrede laat mense vrae vra oor die HOOP wat in jou leef.
- God werk deur ons om Sy hoop te versprei
- Jou antwoord bring Hoop vir ander mense.
- Jesus word die Hero van jou storie.
Saturday, May 6, 2017
Love by God
Love by God
Nikodemus kom in die nag na Jesus en gesels oor redding.
In die gesprek verwys Jesus daarna dat Hy eerste na ons uitgereik het.
Joh. 3:16 Is in die middel van die gesprek.
Joh 3:16 “God het die mensdom só liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe sal hê. 17 God het immers nie die Seun na die mensewêreld toe gestuur om die mense te veroordeel nie, maar sodat die mense deur Hom verlos kan word.
Die beginsel van “So Lief”
Onvoorwaarlike opofferende liefde. Hy het jou so lief, en jy is vir Hom so waardevol, dat Hy Sy lewe gegee het vir jou.
- Jesus veroordeel nie – Sy liefde reik onverdiend uit na jou.
- Sodat jy verlos kan word – Sodat jy herstel kan word tot die waarde wat God in jou sien.
Isa 61:10 Ek is baie bly in die HERE, my siel juig in my God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel--soos 'n bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos 'n bruid wat haar versier met haar juwele
Sy liefde kry uitdrukking daarin dat Hy ons waarde in Hom herstel het.
Jesus se liefde moet ons inspireer om Soos Hy lief te hê.
Rom 5:5 En hierdie toekomsverwagting sal ons nie teleurstel nie, want ons weet hoe lief God ons het. Hy het sy liefde mos in ons harte uitgestort deur sy Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.
• Sien raak hoe lief God jou het.
• En besef hierdie selfde bonatuurlike liefde is ons harte uitgestort.
Skep gereeld geleenthede waar jy fokus om Jesus se liefde te ontdek.
Soos jy Sy liefde ontdek in diensbaarheid, genade ens. moet jy begin om jou optredes te belyn. Dit is tog wie jy is.
Ef 51-2 Watch what God does, and then you do it, like children who learn proper behavior from their parents. Mostly what God does is love you. Keep company with him and learn a life of love. Observe how Christ loved us. His love was not cautious but extravagant. He didn’t love in order to get something from us but to give everything of himself to us. Love like that.
• Ontdek en leef.
• Spandeer tyd met Jesus en leer ’n lewe van liefde.
• Leef onvoorwaarllike liefde radikaal uit.
2 Cor 5:13 If I acted crazy, I did it for God; if I acted overly serious, I did it for you. Christ’s love has moved me to such extremes. His love has the first and last word in everything we do.
• Laat liefde jou optrede bepaal.
• Laat liefde jou dryf om radikaal te leef.
Dus juis hierdie liefde wat ons dryf om uit te reik na mense wat nog nie Jesus volg nie.
Matt 9:36 Toe Jesus na die baie mense kyk, het Hy ontroerd geraak oor hulle seerkry en weerloosheid. Hulle was soos skape sonder ’n wagter. 37 Daarop sê Hy vir sy dissipels: “Die oes is groot, maar die werkers is min. 38 Hierdie oes is die Here s’n. Vra Hom dan om werkers vir sy oesland te voorsien.”
- Jesus se model was gekenmerk deur uit te reik na mense in nood.
- Hulle daardeur te wys hoe lief het Jesus hulle.
- En hulle te begelei om te ontdek dat God hulle waarde wil herstel.
Omdat ons ander liefhet en as waardevol sien, dryf dit ons om uit ons gemaksone te beweeg en betrokke te raak in mense se lewens.
Groepslewe fokus
- Gesels oor hoe Jesus Sy liefde prakties al aan jou gewys het.
- Hoe kan jy betrokke raak in mense se nood?
- Bid as selgroep saam vir mense wat nog nie Jesus ken nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)


