Sunday, February 11, 2018

Big on Care - Aand



Inleiding
Ons praat in die reeks oor going big.

Guiness Record: 

1. Most consecutive backwards handsprings (one hand)(34)
2. World’s Largest Gathering of Dogs Wearing Bandannas (765) – Big Red Barn
3. Most lipstick applications in one hour (535)
4. Most bungee jumps in one hour (19)
5. Longest Surfing Session (30 hours 11 minutes) 455 waves
6. Most surfers riding one wave (110)


Bou voort op vorige twee Sondae:
Connect – Help ons om mense te nader deur liefde en met lewens wat spreek van God se genade.
Grow – Ons gemeenskap help ons om gesond te groei in volwassenheid, en die storms van die lewe met God se perspektief aan te pak.
Vandag gesels ons oor Care. Hoe lyk ʼn lewe van liefde en empatie?

Probleem stelling:
Soms kan die oorweldigend wees. In werklikheid is daar soveel behoefte daar buite. Soveel armoede, beide fisies en geestelik. Waar begin mens. Die behoefte is so groot dat dit my ontmoedig. Ek gee op voor ek eers begin.

2 Kor. 5: 14 – Die liefde van Christus dring ons.
God is ....
Die liefde van Jesus is ....
Niks kan ons skei van...
As ons die stellings so maklik kan voltooi, wat is dit dan wat die liefde so groot uitdaging maak?

God se voorsiening
Dit is dus n vrug van die gees. N boom fokus nie om sy vrugte uit te druk nie.
Dit is deel van ons samestelling.
Pekan Neut boom storie – vrug van die gees

Jesus as maatstaf
Jesus leer ons in Matt 6 dat God voorsien. Ons moet slegs op Sy koninkryk fokus.
Mat 6:25  Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe—wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam—wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie? 
Mat 6:26  Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie? 
Mat 6:27  Wie tog onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg? 
Mat 6:28  En wat kwel julle jul oor klere? Let op die lelies van die veld, hoe hulle groei; hulle arbei nie en hulle spin nie; 
Mat 6:29  en Ek sê vir julle dat selfs Salomo in al sy heerlikheid nie bekleed was soos een van hulle nie. 
Mat 6:30  As God dan die gras van die veld, wat vandag daar is en môre in ‘n oond gegooi word, so beklee, hoeveel te meer vir julle, kleingelowiges? 
Mat 6:31  Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie? 
Mat 6:32  Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het. 
Mat 6:33  Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. 
Mat 6:34  Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad. 

Skuif van Fokus
Jesus kom en maak ʼn drastiese skuif in perspektief. Hy beweeg ons van self-fokus, na koninkryk fokus.

Praktiese Toepassing
Hoe lyk dit vir my?
1.     Community – Part of one body
2.     Sel – spasie vir groei en ondersteuning
3.     Mentorskap – plek van terug gee, en ontvang.

Uitdrukking

Saturday, February 10, 2018

Big on Care






Big on Care

To Grow Big lifes – To Have a Big Impact

Teddy Roosevelt - “Nobody cares how much you know until they know how much you care.”

Fil 2:20
I have no one else like Timothy, who genuinely cares about your welfare. All the others care only for themselves and not for what matters to Jesus Christ.

Kol 3:12 – 14 (NIV)
Therefore, as God’s chosen people, holy and dearly loved, clothe yourselves with compassion, kindness, humility, gentleness and patience. Bear with each other and forgive one another if any of you has a grievance against someone. Forgive as the Lord forgave you. And over all these virtues put on love, which binds them all together in perfect unity.

Betekenis van compassion – It’s this inward aching for someone who is in need, that moves us, drives us, compels us, shakes us into action.

2 Kor 5:14
Die liefde van Christus dring ons.

Alan Platt stel dit as volg:
When you begin to see the love of God unveiled you cannot but respond in love, because love awakens love.

Sy liefde vir jou en dit inspireer jou om ander lief te hê.

1 Kor 1:3-4
God, die Vader van ons Here Jesus Christus, word geprys! Hy is die Vader van barmhartigheid en die God wat in elke opsig bemoedig. In al ons swaarkry bemoedig Hy ons. Hy doen dit sodat ons ook in staat sal wees om mense in al hulle swaarkry by te staan met dieselfde bemoediging waarmee God ons versterk het

Hoe leef ek liefde soos Jesus?
1. Luister
Mat 20:30
Twee blindes wat langs die pad gesit het, het gehoor dat Jesus daarlangs verbygaan. Hulle roep toe aanhoudend: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!

2. Stop – Jesus het altyd gestop vir die een
Mat 20:32
Jesus het gaan staan en hulle laat roep. “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?”
Rick warren - If I want to be used by God, I must get used to being interupted

Andy Stanley – Do for one what you wish you could do for everyone

3. Kyk verby mense se optrede en sien hulle waarde

Mark 10:21
Jesus het hom aandagtig aangekyk en liefgekry.

Hy het gekyk – met onvoorwaardelike aanvaarding

Rick Warren - I Can’t look out for people if I’m looking down on them

Ef 51-2
Watch what God does, and then you do it, like children who learn proper behavior from their parents. Mostly what God does is love you. Keep company with him and learn a life of love. Observe how Christ loved us. His love was not cautious but extravagant. He didn’t love in order to get something from us but to give everything of himself to us. Love like that.


Alan Platt - THE LOVE OF GOD is most tangibly expressed in COMPASSION. The working out of heartfelt compassion is foundational in bringing true transformation. As we reach out to the hurting in society–being the hands and feet of Jesus by offering real help, this becomes a tangible manifestation of God’s love and hope, proclaimed to the entire community.



Saturday, February 3, 2018

Big on Grow


St Patrick
Christ beside me, Christ before me,
Christ behind me, Christ within me,
Christ beneath me, Christ within me,
Christ to the right of me, Christ to the left of me,
Christ in my lying, my sitting, my rising,
Christ in the heart of all who know me,
Christ in the tongue of all who meet me,
Christ in the ear of all who hear me.

Jou doelwit is om te groei na wie Jy in Jesus is.

Ef. 4:13 So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos 'n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus. 14 Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind van dwaalleer as vals leraars ons met hulle slinksheid en listigheid op dwaalweë wil wegvoer nie. 15 Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. Hy is immers die hoof,


  • Jesus is die voorbeeld van wie ons is.
  • Jou lewensbeskouing, waardes en optrede moet belyn wees met Jesus se lewenswyse.


Ware lewensvreugde is om soos Jesus te lewe.

Jesus kondig ʼn Jubeljaar aan.

Luk 4:18“Die Gees van die Here is op My
omdat Hy My aangestel het
om die Goeie Nuus
vir die armes aan te kondig.
Hy het My gestuur om aan te kondig
dat gevangenes vrygelaat sal word,
dat blindes sal sien,
dat onderdruktes bevry sal word
van hulle verdrukkers,
19en dat die tyd van die Here
se goedheid gekom het.”

Luk 11: 28 Hy het geantwoord: “Maar nog meer geseënd is almal wat die woord van God hoor en dit uitleef.”

Daar is twee groepe Jesus volgelinge:

1. Hulle wat toelaat dat Jesus se waarheid ‘n groter waarheid as hulle eie waarheid word.

Matt 13: 12 Hulle wat reeds verstaan, vir hulle sal nog meer gegee word en hulle sal oorvloedige kennis hê 16 Maar julle – gelukkig is julle oë omdat hulle sien en julle ore omdat hulle hoor.

2. Die tweede groep se tradisie en vooropgestelde idees oorheers Jesus se waarhede.

Matt 13:14 Die profesie van Jesaja word in hulle geval bewaarheid:
‘Julle sal my woorde hoor en tog nie verstaan nie.
Julle sal sien wat Ek doen en dit tog nie werklik begryp nie

Jak 1 Verwys na die twee groepe  soos volg:

Jak 1 Julle hóór moet uitloop op dóén
19 My geliefde broers en susters, wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie.
Leer om te luister – Nou terugkom hierna

20 As jy kwaad is, kan jy nie doen wat God wil hê nie. 21 Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red.

22Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself.
23 Julle sal saamstem: As jy altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is dit so goed of jy kyk na jou gesig in die spieël sonder om iets aan jou voorkoms te doen. 24Jy bekyk jouself, gee pad, en vergeet wat jy gesien het. 25 As jy jou egter verdiep in God se volmaakte wet – dié wet wat ’n mens vrymaak – en jy dóén wat die wet sê en jy vergeet nie wat jy gehoor het nie, dan kan jy God se seën verwag op wat jy doen.

In hierdie gedeelte kry ons die sleutel van Geestelike groei:

• Jak 1: 21 en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red.
• Jak 1: 25 As jy jou egter verdiep in God se volmaakte wet

Stap 1 Verdiep jou in die woord. Bou ʼn geestelike dissipline in waar Die Woord jou lewe kan verander.

Stap 2 Aanvaar met nederigheid God se Woord.
Wees bereid om te verander.

Stap 3 Laat toe dat die Woord in jou geplant word.

Neem die Woord van die kop na die hart.
Jak 1:21 ... Hierdie woord het die mag om julle te red

Stap 4 Laat die Woord as saad ontkiem en groei in jou lewe.

Bou geestelike dissiplines in jou lewe in, wat jou help om te groei.
• Van ʼn Uitspraak
• na Geloof
• na ‘n Waarde
• na ‘n Lewenswyse.




Saturday, January 27, 2018

Big on Connect


Die storie van goeie nuus

Kan jy nog daardie seisoen van jou lewe onthou toe jy besluit het om Jesus te volg?

Wat het gebeur?

2 Kor 5:17 Daarom – iemand wat aan Christus verbind is, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier!

Die ou dinge is verby. 

Rom 5:17 Die oortreding van hierdie een mens, Adam, het veroorsaak dat die dood oor ons regeer, maar deur die een mens, Jesus Christus, word vir ons nog veel meer gegee: Almal wat God se oorvloedige genadegeskenk van vryspraak ontvang, sal koninklik oor die sonde en die dood triomfeer


  • Adams se effek het die mens in ‘n toestand van sonde gebring. 


Rom 5: 18Ja, Adam se een oortreding het God se veroordeling oor almal gebring, maar net so het Christus se een daad van gehoorsaamheid vryspraak en lewe vir almal gebring.


  • Dit het veroorsaak dat die mens vanuit homself geleef het en sy optrede het hom geskei van God.


 Rom 3:23 Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,

Alles het nuut geword 

Jou geloof in Jesus het die verhouding kom herstel.

Open 3:20 Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As jy my stem herken en die deur oopmaak, sal Ek na jou toe ingaan en ons sal die fees-ete saam geniet.

Jesus reik uit na ons deur die kruis.


  • As ons reageer op sy uitreik na ons vind genade en geregtigheid plaas

Jes 53:6 Almal van ons het weggedwaal
soos ’n klomp skape.
Ons het ons eie pad gevolg.
En toe het die Here
ons almal se skuld en sondes
op hom laat neerkom.



  • Jesus het na die mens uitgereik en ons sonde van die verlede op Hom geneem.
  • Hy het jou geregtigheid geword deur jou te regverdig (goed genoeg te verklaar).
  • Nou kyk ek in die Spieël en sien myself in Jesus. Ek identifiseer my met Hom.


Hierdie is nie net ‘n teologie vir ons nie, maar ʼn waarheid, ʼn realiteit.

Die dissipels kon nie stilbly oor hulle ervaring van Jesus se opstanding nie.

Lees Hand 8:26-34 die storie van Filippus en die hofdienaar.
Lesse wat ons hieruit kan leer.

• Die eerste plek waar ons Publiek gaan met ons storie is die Doop
Die doop is die uitroep van wat Jesus vir ons kom doen het.

• Ons moet intensioneel met ander mense in verhouding staan, sodat ons die goeie nuus van wat Jesus in ons lewe gedoen het met ander kan deel.
Ons moet mense in ʼn omgewing inbring waar hulle bewus kan word van Jesus.
• Deur jou diensbaarheid,
• Gesprekke oor Jesus en wat Hy vir jou beteken.

 Tydens hierdie oomblikke hou jou oë oop vir mense wat soekend is.
Soekend na vrede, hoop, sin ens.

Luk 10:6 As daar iemand woon vir wie die vrede bestem is, sal die vrede op hom bly; so nie, sal dit na julle toe terugkom.


  • Met hulle wat soekend is, neem die gesprek verder.
  • Nooi hulle na n geleentheid waar Jesus deel van hulle lewe kan word

Bv Alpha kursus
https://www.youtube.com/watch?v=CmeSw6KVweU&t=745s

• Bid vir jou vriende
• Vra vir Jesus om jou moed te gee om na ander uit te reik.

Tim Tebow
https://www.youtube.com/watch?v=NPkz6Cd4xGU'




Saturday, January 20, 2018

Big on Mobilization



Big on Mobilization

Lees weer Mark 6 se storie oor die vermeerdering van die brood en visse.

Dit is een van ons Bakens waarop ons as Doxa Deo gebou is.
• Jy hoor die empatie vir mense in nood.
• Jy sien ‘n wonderwerk wat in die hande van die dissipels gebeur.
Hierdie storie is juis die motivering van 2018 se jaar tema: “Acceleration in Mobilization”

“Acceleration” is om:
• Spoed op te tel.
• Meer intensioneel te beweeg.
• Met groter passie te leef.
• Groter dringendheid.

“Mobilization”
Is om jou talente, gawes en passie te belyn met die Here se plan om n stad te sien verander.
Jesus daag ons uit om BROOD uit te deel en die wonderwerk in jou hand te aanskou.

Jes 40:9 You’re the preacher of good news.
Speak loud and clear. Don’t be timid!
Tell the cities of Judah,
“Look! Your God!”
Look at him! GOD, the Master, comes in power,
ready to go into action.

Les: God in aksie deur jou.

Mobiliseer beteken om GROOT te gaan.

Jesus kom leer ons die beginsel van GROOT.

Hy skuif ons vertrekpunt.
• Om groot te wees.
• Om Impak te maak.
• Om ʼn leier te wees, beteken om die minste te wees, ʼn dienaar.

Lees Joh 13 Die storie waar Jesus die dissipels se voete was.

Joh13:13 Julle noem My Leermeester en Here, en tereg só, want Ek is dit. 14 As Ek dan, wat julle Here en Leermeester is, julle voete gewas het, moet julle ook mekaar se voete was.
 15 Ek het vir julle ’n voorbeeld gestel, en soos Ek vir julle gedoen het, moet julle ook doen.

Luk 22 vleg hierby in, waar Jesus die belangrikheid van die beginsel van diensbaarheid die volgende aand onderstreep.

Luk 22:26 “By julle moet dit egter nie só gaan nie, maar die belangrikste een onder julle moet wees soos die geringste, en die een wat leiding gee, soos een wat dien. 27 Wie is die belangrikste: die een wat aan tafel is of die een wat bedien? Dit is tog hy wat aan tafel is. Ek is egter in julle midde soos een wat dien. 28 Maar julle is die mense wat deur dik en dun in my swaarkry by My gebly het.

Die eerste kerk het hierdie beginsel uitgeleef. 

Hand 9: 36 In Joppe was daar ’n gelowige vrou met die naam Tabita (in Grieks is sy “Dorkas”). Sy was altyd besig om aan ander goed te doen en armes te help.

Waarvoor staan jy bekend?
Kan 2018 nie die jaar wees waar jy die bordjie om jou nek hang van dienskneg nie.

Eerstens Staan elke oggend op met die gebed: 
“Here waar wil U deur my dien”.

Tweedens wees intensioneel.

In jou hand moet brood en ʼn handdoek wees.

Gebruik dit in 4 areas om saam met Jesus ʼn verskil te maak.
• “Connect” = Handdoek oomblik waar mense Jesus se liefde en vergifnis kan beleef.
• “Grow” = Brood oomblik waar Jesus die brood van die lewe word vir mense. Waar jy sy waarhede deel met mekaar.
• “Care” = Handdoek oomblik waar jy ander dien met Jesus se omgee liefde.
• “Go” = Brood oomblik waar ander se behoeftes aangespreek word.

Word deel van ʼn “movement” waar Jesus se liefde en lewe soos ʼn stroom deur ons stad sal vloei.





Sunday, January 14, 2018

ELEVEN 36 - Week 3 - Aand





Intoduction:
Die Here daag my die laaste tyd uit oor wat ek bereid is om vir Hom prys te gee.
Stories:
               Korea kerk
               China Bybel verspreider
Body:
Ons sluit vandag af met die reeks 11:36. Vir die laaste twee weke praat ons oor hulle alles hulle ontstaan en doel in God vind, en hoe alles deur Hom in stand gehou word. Hy is die skepper en onderhouer van alles.
Vandag sluit ons af met God as die punt van alles. Die end bestemming en klimaks van die storie, elke storie, elkeen van ons se storie.

Rom. 11:36 – Vir ons o die vers te verstaan het ons nodig om te kyk na die volgende twee verse ook.
Rom 12: 1-2 – “Present our bodies as a living sacrifice, this is our reasonable service.

Living Sacrifice – hoe lyk dit?
Isaiah 58  - Hier vind ons die antwoord.

Vergelykings:
Wilderness in Deut en Wilderness na Jesus se doop – hemelse brood.
Beloofde land in Joshua teenoor oorwinnings lewe na die kruis

Conclusion
Isaiah 58 se belofte – vers 11.
“ And the Lord will guide you continually and satisfy you in the drought and in dry places and make strong your bones. Any you shall be like a watered garden and like a spring of water whose waters fail not.”
Suid Korea storie

Neem verantwoordelikheid, kweek dissipline, beïnvloed jou wêreld.

Saturday, January 6, 2018

ELEVEN 36 – Hy hou alles in stand




ELEVEN 36 –  Hy hou alles in stand

Rom 11:33-36
Hoe ongelooflik wonderlik is God nie – hoe ontsaglik ryk en wys en vol kennis is Hy nie! Sy beslissings gaan ons begrip te bowe; sy manier van doen kan ons nie deurvors nie. Wie van ons kan regtig verstaan hoe God dink? Of wie sou as sy raadgewer kon optree? Of wie sou ooit aan Hom ’n guns kon bewys vir wie Hy dit sou moes vergoed?

Vers 36
Hy is die bron van alles. Alles bestaan deur sy krag, en alles is op Hom gerig. Aan Hom behoort die heerlikheid vir altyd en altyd. Amen.

(Amplified)
For from Him [all things originate] and through Him [all things live and exist] and to Him are all things [directed]. To Him be glory and  honor forever! Amen.

(Die Boodskap)
Van God af kom alles wat bestaan. Hy hou alles in stand. Alles is daar om sy Naam groot te maak. Vir altyd. Ja en amen!

Hoe hou Hy ons lewens in stand?

Genade

In 1 Kor 4:7 vra Paulus die vraag
Wat het jy wat God nie aan jou gegee het nie? En as dit dan aan jou gegee is, hoe spog jy dan asof jy op eie houtjie presteer het?

Wat het jy wat God nie aan jou gegee het nie? – Niks 

1 Kor 15:10
Maar deur God se genade is ek wat ek vandag is. Hy het sy goedheid nie tevergeefs aan my bewys nie. Ek het harder gewerk as al die ander – en tog was dit ook weer nie ek nie, maar God se goedheid wat my gedra het.


Efes 2:8
Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God;

Maar net so NB is dit om te weet dat genade gedeel het met ons verlede, maar ook ons krag en sterkte is vir die toekoms

2 Kor 12:9
En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. 

Genade is ‘n krag in ons lewe
Genade is die krag om te koester alles wat God vir ons gedoen het in Christus
Genade is die krag om lief te hê wie God lief het
Genade is die krag om God se planne in ons lewe tot uitvoering te bring
Genade is die krag om ons te belyn met God se woord

John Piper – Grace is not only a past experience of pardon, it is a future experience of power to do what God called us to do.


2 Kor 9:8
En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.

Genade hou ons in stand!

Die tweede element wat ons in stand hou:
Die krag van wees / word

God is meer besorg oor die wie as die wat!

1 Thes 4:3
Dis God se wil dat julle aan Hom toegewy moet lewe.

Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe.

Die Griekse woord is Agios – to be set apart / to be different

Rom 12:2
Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hý wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is.

Die woordjie omvorm beteken om getransformeer te word.

Soos wat ons belyn met Christus - Ons, ons sien en spieël in Christus

2 Kor 3:18
Ons word al hoe meer verander om soos die Here te lyk, 

Graig Groeschel – If you’re becoming the right who, God will help you choose the right do.

Derde element van in stand hou wat ‘n krag is in ons lewens – Wysheid

Spreuke 4:11
Ek sal jou leer wat die pad van die wysheid is en jou die regte koers laat loop.

Getting wisdom is the wisest thing you can do! And whatever else you do, develop good judgment. (NLT)

As ons die wysheid van God as krag in ons lewens wil geniet 

Loop

Prov 13:20
Walk with the wise and become wise, for a companion of fools suffers harm. 

SPREUKE 13:20
Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle.

Vra

JAKOBUS 1:5
Vra vir God as dit nie vir jou duidelik is wat Hy wil hê jy moet doen nie. Hy sal jou eenvoudig daardie wysheid gee, en jou nie verwyt dat jy dit gevra het nie.

 
James 1:5
If any of you lacks wisdom, you should ask God, who gives generously to all without finding fault, and it will be given to you.

As jy God vra vir Wysheid sal hy vir jou gee

Ps 32:8 NLT
The Lord says, “I will guide you along the best pathway for your life. I will advise you and watch over you. 

Baie keer is ons bang om ‘n verkeerde besluit te neem en neem ons selfs geen besluit nie

Hoe weet ek of dit ek is / Here / of selfs die duiwel

Vertrou die HG in jou – om jou te lei

Hierdie jaar / elke maand / elke dag is ‘n geleentheid om te beleef

God is ons bron
Hy hou ons in stand
- Genade
- Te wees
- Wysheid
‘n Lewe te lewe tot Sy eer