Intoduction:
Die Here daag my die
laaste tyd uit oor wat ek bereid is om vir Hom prys te gee.
Stories:
Korea kerk
China Bybel verspreider
Body:
Ons sluit vandag af met
die reeks 11:36. Vir die laaste twee weke praat ons oor hulle alles hulle
ontstaan en doel in God vind, en hoe alles deur Hom in stand gehou word. Hy is
die skepper en onderhouer van alles.
Vandag sluit ons af met
God as die punt van alles. Die end bestemming en klimaks van die storie, elke
storie, elkeen van ons se storie.
Rom. 11:36 – Vir ons o
die vers te verstaan het ons nodig om te kyk na die volgende twee verse ook.
Rom 12: 1-2 – “Present
our bodies as a living sacrifice, this is our reasonable service.
Living Sacrifice – hoe
lyk dit?
Isaiah 58 - Hier vind ons die antwoord.
Vergelykings:
Wilderness in Deut en
Wilderness na Jesus se doop – hemelse brood.
Beloofde land in Joshua
teenoor oorwinnings lewe na die kruis
Conclusion
Isaiah 58 se belofte –
vers 11.
“ And the Lord will guide
you continually and satisfy you in the drought and in dry places and make
strong your bones. Any you shall be like a watered garden and like a spring of
water whose waters fail not.”
Suid Korea storie
Neem verantwoordelikheid, kweek dissipline, beïnvloed jou wêreld.
No comments:
Post a Comment