Saturday, August 4, 2018

Die prioriteit van Liefde – Love matters most


Die prioriteit van Liefde – Love matters most

1 Cor 14:1
Let love be your highest goal!

Matt 22:36-40
“Leermeester,” vra hy, “wat is die belangrikste opdrag in die wet van Moses?” Jesus se antwoord was: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en belangrikste opdrag. Die tweede, ewe belangrike opdrag is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Al die ander vereistes van die wet en die profete berus op hierdie twee gebooie.”

Om dit ‘n prioriteit te maak – is dit nodig om ‘n paar beginsels van liefde te verstaan

1. Die beste gebruik van die lewe is liefde
Liefde bevestig / bekragtig my geloof
1 Joh 4:8 se:
Elkeen wat nie só liefhet nie, ken God nie persoonlik nie omdat God liefde self is.
Vers 7
Geliefdes, laat ons mekaar aanhou liefhê, want volmaakte liefde is van God afkomstig. Elkeen wat só liefhet, is uit God gebore en ken God persoonlik.

1 Joh 4:20
As enigeen beweer: “Ek het God lief,” maar ’n broer of suster haat, is só ’n persoon ’n leuenaar, want as ons ’n broer of suster wat ons elke dag sien, nie liefhet nie, kan ons mos nie vir God liefhê wat ons nie kan sien nie.

Liefde integreer my lewe

Kol 3:14
“Love is more important than anything else.  It is what ties everything else together.”

Liefde vergoed vir tekortkominge

Rom 3:23
want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God, maar hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.

1 Joh 4:9-10
Hiérin is God se liefde vir ons geopenbaar: sy enigste Seun het Hy na die wêreld toe gestuur sodat ons deur Hom die lewe kan hê. Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes.

1 Pet 4:8
Die belangrikste van alles is dat julle mekaar onselfsugtig moet liefhê. Sulke liefde maak baie sondes toe.
 Amplified
Above all, have fervent and unfailing love for one another, because love covers a multitude of sins [it overlooks unkindness and unselfishly seeks the best for others].

Liefde bly vir ewig

 Paulus se in 1 Kor 13:13
Al wat altyd sal bly, is geloof, hoop en liefde – hierdie drie. Maar die grootste hiervan bly steeds die liefde!

Dit is so belangrik dat ons sal leef in liefde as hoogste prioriteit van ons lewe

1 Cor 13:3
So, no matter what I say, what I believe, and what I do, I’m bankrupt without love.
Die beste manier om lewe te gebruik is liefde

2. Die beste uitdrukking van liefde is Tyd

Hoe spel jy liefde – TYD

1 John 3:18 “We must show love through actions.  Actions that are sincere, not through empty words.”

Dr. Richard Swenson
"I’ve come to believe that the speed of society is as much responsible for the problem of personal and societal dysfunction as any other single factor. Virtually all of our relationships are damaged by hurry. Many families are being starved to death by velocity.   We walk fast, talk fast, eat fast, and then announce, "Sorry, I’ve got to run."  And God, I suspect, doesn’t fit any better into our breakneck schedules than our children do!”

Chuck Swindoll
"Busyness destroys relationships. It substitutes shallow frenzy for deep friendship. It feeds the ego, but starves those who love us. It fills the calendar, but fractures the family.          

Mag liefde ‘n prioriteit wees

Efes 5:2
“Live a life filled with love for others  following the example of Christ, who loved you and gave himself as a sacrifice to take away your sins.”

3. Die beste tyd om lief te he is nou

Gal 6:10
“Whenever we have the opportunity we should do good to everyone.”

Efes 5:16
“Use every chance you have for doing good.”

Ephesians 5:2 MSG
Keep company with him and learn a life of love. Observe how Christ loved us. His love was not cautious but extravagant. He didn’t love in order to get something from us but to give everything of himself to us. Love like that.

In hierdie 40 dae gaan jou in jou wese challenge om verby jouself te lewe

Doen alles wat julle doen in liefde

No comments:

Post a Comment