Saturday, July 1, 2017

Time Out - God is God



Time Out - God is God

God is ......
Liefde  - 1 Joh 4:16
Alpha en Omega - Op 1:8
Almagtig - Ex 6:3
Alwetend - 1 Joh 3:20
Alomteenwoordig - Psalm 139:1,13
Immanuel - Jes 7:14
Onveranderlik -  Heb 13:8
Die waarheid - Joh 14:6
Vir Ons  - Rom 8:31
Ons Lewe - Joh 11:25-26
Ons Verlosser - Luk 2:11
Ons Geneesheer - Jes 53:5
Ons Sterkte - Fil 4:13
Ons Vrede - Efes 2:14
Net om 'n paar te noem.

Job 31:18-23
“Inteendeel, van my jeug af was ek vir die weeskind 'n pa, van my kindsdae af het ek vir die weduwee gesorg. Het ek 'n arme sonder klere sien rondswerwe en hom nie iets gegee om aan te trek nie? Het hulle my nie juis geprys omdat my skape se wol hulle warm gehou het nie? Het ek my hand teen 'n weeskind opgelig omdat ek kon reken op die partydigheid van die regters? As ek aan iets hiervan skuldig is, mag my bo-arm afgeskeur word van my skouer af, mag my arm afgebreek word. Maar vir die ramp wat God nou gestuur het, is ek bang, teen sy majesteit kan ek niks doen nie.

Andy Stanley – Circumstantial Faith says “I believe in God based on my ability to see God in my circumstances”

Omstandigheids geloof is onstabiele geloof:
1. Die lewe is nie konstant nie
2. Want ons is nie so goed om, omstandighede te interpreteer nie
3. Ons geduld is nie lank genoeg nie

Heather Zempel - “Faith is not an assurance that everything is going to be okay; Faith is the assurance that God is God (He is in Control)”

Job 42:2-6
Nou weet ek dat U tot alles in staat is en dat U kan uitvoer wat U besluit. Wie is dit wat u bedoelinge wou dwarsboom sonder dat hy die insig gehad het? Ek het oor dinge gepraat wat ek nie begryp het nie: u wonderdade was te groot vir my, ek het dit nie verstaan nie. U het mos gesê: Luister terwyl Ek praat, Ek sal vra, antwoord jy My. Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien, en nou verag ek myself, nou sit ek vol berou, in sak en as.

Heb 4:14
Terwyl ons dan nou 'n groot Hoëpriester het wat reeds deur die hemele gegaan het, Jesus, die Seun van God, laat ons vashou aan die geloof wat ons bely.

Heb 12:1-2
….. laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof.

“Faith is trusting that God says who He says He is and that He will do evertything He has promised”

No comments:

Post a Comment