Saturday, July 15, 2017

Time Out 3 Rus in God se goedheid



Rus in God se goedheid

Die vraag is hoe beleef ek vrede as die lewe nie sin maak nie?
As jy na jou eie lewe kyk en dit voel of daar legkaart stukke mis.

Die storie van Mefiboset gee ons ‘n paar beginsels wat ons kan toepas om in alle omstandighede in die rus van die Here te wandel

Lees 2 Sameul 4
Alles loop verkeerd in Mefiboset se lewe:
Sy pa Jonatan sterf in n oorlog.
Sy lewe is in gevaar omdat hy die volgende troon opvolger is
Terwyl sy oppasser met hom vlug, val sy en vir die res van sy lewe is hy verlam.

In 2 Sameul 9 kom daar ‘n keurpunt in sy lewe

2 Sam. 9: 1 -  Op ’n dag het Dawid gevra: “Is daar nog iemand van Saul se afstammelinge oor? Ek wil aan so iemand goeddoen ter wille van Jonatan.”
Dawid wil uitreik na Mefiboset, maar in Mefiboset se perspektief verdien hy nie Dawid se goedheid nie.

2 Sam. 9:6 -  “Mefiboset?” het Dawid gevra.
“Ja, dis ek, u dienaar,” het hy geantwoord.
7Dawid sê vir hom: “Moenie bang wees nie! Ek sal na jou omsien ter wille van jou pa, Jonatan. Ek gee al die grond wat voorheen aan jou oupa Saul behoort het aan jou terug. Maar jy sal van nou af hier in my paleis eet.”
8 Mefiboset het voor die koning gebuig. “Wie is u dienaar tog dat u so goed is vir ’n dooie hond soos ek?” het hy uitgeroep.


Dawid fasilliteer herstel in sy lewe (ook sy uitkyk oor die lewe).

Nooi hom as seun in die paleis is en behandel hom soos sy eie.
Gee hom alles wat hy verloor het terug.
Laat hom eet aan die koningstafel.

Die skrywer verwys daarna dat Mefiboset nog steeds verlam was in die koning se huis.

1 Sam 9: 13 Mefiboset self het egter in Jerusalem gebly omdat hy in die paleis geëet het. Al twee sy voete was verlam.

Wat kan ons uit sy storie leer?

Jy kan jy jouself in twee omgewings bevind.
Gevoel van alleenheid terwyl jy op eie krag staat maak.
Of in oorlvoed aan die koning se tafel

Luk 22:27 Wie is die belangrikste: die een wat aan tafel is of die een wat bedien? Dit is tog hy wat aan tafel is. Ek is egter in julle midde soos een wat dien. 28 Maar julle is die mense wat deur dik en dun in my swaarkry by My gebly het.
29 “Net soos my Vader ’n koninkryk aan My toegewys het, só bemaak Ek dit ook aan julle 30 sodat julle in my koninkryk kan eet en drink aan my tafel

 Jesus nooi ons om aan Sy tafel by Hom te kom sit, sodat Hy ons kan bedien

Die plek van vrede is aan Sy Tafel.

Let Nothing disturb you
Let nothing frighten you
All things are passing
God never changes
Patience obtains all things
Whoever has God lack nothing
God alone suffices
St Teresa of Avila


  • Die plek van vrede is nie deur Christus nie, maar in Christus
  • Jesus los jou nie nooit nie
  • Dit is nie jy wat moet vashou nie, dit is hy wat jou eerstens vashou. 


Hebr 13 5-6 Don’t be obsessed with getting more material things. Be
relaxed with what you have. Since God assured us, “I’ll never let you down, never walk off and leave you,” we can boldly quote,
God is there, ready to help;
I’m fearless no matter what.
Who or what can get to me?

Amp. For God Himself has said. I will not in b any way fail you nor give you up not leave you with support. (I will) not, (I will) not, (I will) not in any degree leave you helpless nor forsake  nor let you down (relax my hold on you) (Assuredly not)

Aan die tafel kry.
Jy aanvaarding en is jy nie alleen nie
Word jou waardigheid herstel
Word jou behoedtes vervul

Jesus raak die anker van jou lewe
Hebr. 6 19 Om God so te vertrou is soos ’n geestelike anker. Dit gee ons lewe vastigheid en sekerheid. Dit verbind ons ook direk met God self in die heiligste van heilige plekke


  • Hy ken jou behoeftes daarom moet jy Hom blindelings vertrou 

Matt 6:11 - Gee ons die porsie brood
Wat ons vir vandag nodig het.

Lees Matt 6:25 tot 34

Fill 4:11-13 Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.12 Ek weet om verneder te word, ek weet ook om oorvloed te hê; in elke opsig en in alle dinge is ek onderrig: om versadig te word sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly.13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

2 Kor 12:7 - Daarom, sodat ek nie hoogmoedig moet word nie, is aan my ’n doring in die vlees gegee, ’n boodskapper van Satan om my te kasty. 8 Drie maal het ek die Here gesmeek dat dit my moet verlaat. 9 Hy het egter vir my gesê: “My genade is genoeg vir jou, want my krag kom juis in swakheid tot volle verwesenliking.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede spog sodat die krag van Christus voortdurend deur my kan werk. 10 Ek is dus tevrede met my swakhede, beledigings, ontberings, vervolgings en benoudhede

In Hom het jy krag om deur alles te kom,
Antwoord vir vandag
In Hom is daar ook hoop vir more.
Die Here is die God van deurbraak en oorvloed

Reubin Welch With God even when nothing is happening, something is happening.








No comments:

Post a Comment