Saturday, July 8, 2017

Time out 2– God is goed


Wat is jou perspektief ….oor God se goedheid?

As ek die stelling sou gebruik “God is goed” dan het elkeen van ons ‘n prentjie oor hoe goedheid lyk.
Vir party is dit ‘n prentjie van “as dit met my goed gaan ja dan is God goed, maar as dit met my sleg gaan, jammer dan is God nie goed nie.
As dit goed gaan met my kinders dan is God goed, of met my werk, of met my vrou, of met my skoonfamilie (riskant). Maar vir baie van ons is goedheid gekoppel aan hoe dit met my gaan.

Agtergrond oor Psalms

Psalms bestaan uit vyf dele: Ps 1-2 inleiding, 3-41 Dawidsbundel, 42-72 Koragiete, Asaf en Dawid; 73-89 Asafliedere, gebed en gedigte; 90-106 bestaan uit liedere en lofliedere en die laaste gedeelte versameling van liedere.
Die tydperk wat dit geskryf is was 1050 vC waarin Koning Saul, Dawid en Salomo geleef het. Tot na die ballingskap 333 vC waarin die boek gefinaliseer is en in vyf dele opgedeel is.
Daar word verwys na drie Asaf’s in die Bybel
o BDB Definition:
Asaph = “gatherer”
1) the father of Hezekiah’s secretary
2) a son of Berechiah, chief Levite musician under David
3) a Persian officer over the royal forest

1Ch 15:17 AOV  Die Leviete het toe Heman, die seun van Joël, opgestel, en uit sy broers Asaf, die seun van Berégja; en uit die seuns van Merári, hulle broers, Etan, die seun van Kusája;

Asaf was ‘n koorleier onder Dawid…hierdie lied is soos ‘n profetiese uitspraak 
Die Psalms is liedere en gedigte uit mense se harte en gaan oor hul ervarings van die lewe en van God

Drie soorte lewensomstandighede word beskryf in die Psalms:
Die grootheid van God en Sy seën wat rus op mense – Lofliedere
Die lewe wat ons disoriënteer, ons ervaar pyn en seer en vra God om die omstandighede te verander – Klaagliedere
Wanneer die drama tot ‘n einde kom en ons vind weer belans en herstel - Lofprysing

Asaf se hantering van lewensomstandighede…
PSALMS 73:1-28 AFR83

1 “'n Psalm van Asaf. God is vir Israel baie goed, vir dié wat rein van hart is. 2 Tog het ek daaraan begin twyfel, ek het byna koers verloor, 3 want ek het die hooghartige goddeloses met afguns bejeën toe ek hulle voorspoed sien. 4 Hulle het geen kwellings nie, hulle is sterk en gesond, 5 hulle het nie sorge soos ander mense nie, hulle het nie teëspoed soos ander nie. 6 Daarom hang die trots aan hulle soos 'n halssnoer en kleef geweld aan hulle soos 'n kleed. 7 In die weelde van hulle voorspoed matig hulle hulle enigiets aan; 8 smalend stook hulle kwaad, hooghartig dreig hulle met geweld. 9 Hulle laster teen die hemel en beledig links en regs op die aarde. 10 Tog hang die volk hulle aan en drink gretig hulle woorde in. 11 Hulle vra: “Hoe sal God dit uitvind? Hoe sal die Allerhoogste dit weet?” 12 Dit is hoe die goddelose mense is! So gaan hulle ongehinderd voort om rykdom op te hoop! 13 Dat ek die kwaad vermy het en met 'n eed my onskuld verklaar het, het dus niks gehelp nie, 14 want elke nuwe dag het vir my teenslae gebring en elke nuwe môre straf. 

Asaf se lewe voor sy “Time-out”

1. Gedink goeie dinge gebeur net met goeie mense. (v3-12)
2. Sy omstandighede was ‘n maatstaf van God se goedheid. (v3-12)
3. Gedink sy goeie werke bepaal God se goedheid. (v13, 14)
4. Was dom en sonder insig, soos n redelose dier (v22)

15 Maar as ek so sou aanhou praat, sou ek dié verloën wat aan U behoort. 16 Daarom het ek diep nagedink om dit te verstaan en was dit vir my bitter moeilik 17 totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en besef het wat die uiteinde van die goddeloses is. 18 U laat hulle op gladde plekke loop, U laat hulle ondergaan deur hulle eie geknoei. 19 In 'n oogwink word hulle iets afgrysliks, gaan hulle te gronde, tref 'n verskriklike einde hulle. 20 Net soos 'n droom wat ophou as 'n mens wakker word, so verdwyn hulle, Here, as U ingryp. 21 Toe ek verbitter was en veronreg gevoel het, 22 was ek dom en sonder insig; soos 'n redelose dier het ek my teenoor U gedra. 23 Tog was ek nog altyd by U, want U vat my aan die hand. 24 U lei my met u raad en aan die einde sal U my in ere by U opneem. 25 Daar is niks in die hemel of op die aarde wat vir my meer beteken as U nie. 26 Al is ek afgetakel na liggaam en gees, God is my sterkte; aan Hom behoort ek vir altyd. 27 Dié wat ver van U af is, gaan verlore, U vernietig dié wat aan U ontrou is. 28 Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees. Ek het die Here my God gekies as my toevlug! Ek sal van al u werke bly vertel.”

Asaf maak n stelling reg aan die begin van die Psalm “God is vir Israel baie goed”... “Tog het ek daarin begin twyfel.

Asaf se lewe na sy “Time-out”

1. Praat anders (v15)
2. Tyd saam met die Here spandeer (v17)
3. Besef God is altyd daar.
4. Sy krag kom van die Here
5. Die Here is sy toevlug in tye van onsekerheid.

Wat het Asaf ontdek van God se goedheid ?

God and goodness are synonymous. The name ‘God’ comes from the concept ‘good’, ‘God’ being the Old English form of the title The Good One. He is the One within whom all goodness dwells and from whom only that which is good is received. – Knowing God – Rick Moser

Jas 1:17 ANV  Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie.
Jas 1:17 MSG  Every desirable and beneficial gift comes out of heaven. The gifts are rivers of light cascading down from the Father of Light. There is nothing deceitful in God, nothing two-faced, nothing fickle.

So waar lê ons uitdaging?

Eerste rede…hoe ons kyk na ons lewenswyse

   





Tweede rede…wat ons verstaan oor Sy karakter
Wanneer goed met ons gebeur wat ons nie verstaan, ons in ‘n slegte posisie plaas of ons bang maak dan gaan ons terug (default) waarvan ons oortuig (convictions) is, dit is ons oortuigings wat die brill vorm waardeur ons die lewe benader. Wanneer goed met ons gebeur reageer ons vanuit hierdie oortuigings maak nie saak of dit goed of sleg is nie. 

Storie uit Bianca se boek – Vriend wat stooi met Rassisme

God kies om met my te deel volgens Sy goedheid en nie volgens my sondigheid nie

Wat ons nodig het om te ontdek….oor straf en sonde

Joh 3:16 AOV  Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
Joh 3:16 MSG  "This is how much God loved the world: He gave his Son, his one and only Son. And this is why: so that no one need be destroyed; by believing in him, anyone can have a whole and lasting life.

Hy gee nie net Sy Seun nie maar Hy het hierdie intense behoefte sodat elke mens sy goedheid moet ontdek. Christus het nie gekom vir ‘n antwoord nie Christus het gekom sodat ek en jy verhouding met ‘n goeie God kan hê. Sy goedheid is groter as my antwoord
Frikkie se storie oor kanker – ek vergewe jou

Wat doen ek in my lewenskrisis?....Rus

1. Rus word die prioriteit
Recreation -vs- entertainment /amusement (Ontspanning vs Vermaaklikheid)
Re + create … activity which allows the restoration and reassigning to its rightful place of that which has gone out of alignment through wear & tear; to reassemble that which has fallen into disrepair 
Recalibration of the sub-conscious mind … dreams are the window you are given into your unconscious mind as it attempts to make sense of your day’s experiences decisions and emotions in the context of your history & aspirations
Entertain … tenere … to bind …
Amuse … a + muse (inspired thought) 
Self-medication (overeating, working more, gossip, spending, under-the-radar substance abuse) 
Self-care … 10 healthy options for self-care (Carey Nieuwhof – Lasting Impact):

2. Rus word die toepassing
Rus is ‘n werkwoord … ons rus vir nie net van nie … 

Rus skep duidelikheid oor die pad vorentoe … sharpening our spiritual vision … high-sight … Prov 29:18 / Isa 40:30

Pro 29:18 MSG  If people can't see what God is doing, they stumble all over themselves; But when they attend to what he reveals, they are most blessed.
Isa 40:30-31 AMPC  Even youths shall faint and be weary, and [selected] young men shall feebly stumble and fall exhausted;  (31)  But those who wait for the Lord [who expect, look for, and hope in Him] shall change and renew their strength and power; they shall lift their wings and mount up [close to God] as eagles [mount up to the sun]; they shall run and not be weary, they shall walk and not faint or become tired. [Heb. 12:1-3]

Rus plaas die regte fokus op waarde … increasing our relational investment … giving & receiving … see Eph 5:25-30 – Efesiers woordskool
Eph 5:25-30 MSG  Husbands, go all out in your love for your wives, exactly as Christ did for the church--a love marked by giving, not getting.  (26)  Christ's love makes the church whole. His words evoke her beauty. Everything he does and says is designed to bring the best out of her,  (27)  dressing her in dazzling white silk, radiant with holiness.  (28)  And that is how husbands ought to love their wives. They're really doing themselves a favor--since they're already "one" in marriage.  (29)  No one abuses his own body, does he? No, he feeds and pampers it. That's how Christ treats us, the church,  (30)  since we are part of his body.

Rus help my met ‘n betekenisvolle bydra … planning in order to execute … 
Is ek besig om die regte goed te doen/ doen ek die goed reg?

No comments:

Post a Comment