Saturday, April 11, 2015

Haal Asem .........



Die afgelope tyd het ek baie die woorde gehoor:
  •           Uitgeput
  •           Oorweldig
  •           Besig – Nie tyd vir alles wat ek moet doen nie
  •           Angstig - Stres
  •           Geïsoleer – ek voel alleen
  •           Ongelukkig – geniet nie die lewe nie
Ons lewens is so vol. Partymaal so besig dat ons geniet nie dit wat ons doen nie omdat ons probeer om alles te doen.

Ons lewe in ‘n kultuur en samelewing wat ons gedurig aanmoedig om ‘n hoër standaard van lewe na te jaag want hulle se dit sal jou kwaliteit lewe verbeter.

In ons poging om die meeste uit die lewe te kry, voel dit of ons beheer verloor omdat ek probeer om nog net ietsie ekstra in my reeds besige lewe in te forseer.

Wat bedoel ek by asem haal – Die spasie tussen ons huidige tempo en ons limiete 

Waar daar nie spasie is om asem te haal nie
  •           Verhoog die stresvlakke
  •           Verloor jy fokus
  •           Verhoudings kry seer

PSALMS 90:1-12
Here, U was vir ons 'n toevlug van geslag tot geslag. 
Voordat die berge gebore is, voordat U die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God! U laat die mens sterwe: U sê net: “Word weer stof!” 
Duisend jaar is vir U soos gister as dit verby is, soos een enkele wagbeurt in die nag. U maak 'n einde aan 'n mens, hy gaan die doodslaap in. 
Hy is soos gras wat in die môre afgesny word: in die môre is dit nog groen, maar dit word afgesny en teen die aand is dit verlep en dit verdroog. 
Ons vergaan onder u toorn, ons gaan te gronde onder u gramskap. Ons lewe maar sewentig jaar, of, as ons baie sterk is, tagtig, en dié is vol swaarkry en leed. Dit is gou verby, ons vlieg na ons einde toe. 
Wie ken die krag van u toorn beter as u dienaars? Wie ken u gramskap beter? 
Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom.

Bronnie Ware:
Regret #2
“I wish I hadn't work so hard” 

“This came from every male person that I nursed. They missed their children’s youth and their partners companionship. Woman also spoke of this regret, but as most was from an older generation, many of the female patients had not been breadwinners. All of the men deeply regretted spending so much of their lives on the treadmill of a work existence.”

Regret #1
"I wish I had the courage to live a life true to myself, not the life others expected of me."

“This was the most common regret of all. When people realize that their life is almost over and look back clearly on it is easy to see how many dreams have gone unfulfilled. Most people had not honored even a half of there dreams and had to die knowing that it is due to choices they had made, or not made. Health brings a freedom very few realize, until they no longer have it.”

Ek wil he jy moet saam met jou vrou / man / vriend of vriendin of selfs binne jou selgroep te gesels en die volgende 4 vrae te vra.

Mat 11:28 (MSG)
“Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll learn to live freely and lightly.”


No comments:

Post a Comment