Saturday, December 13, 2014

Pak op, pak in, pak uit 3 - Marthinus & Bianca Steffen


WEEK 3
PAK UIT


Besig in reeks PAKOP-PAKIN-PAKUIT – ek en Bianca trek laaste maand
PAKOP – handel verlede af, vergifnis, vertraging in drome en om dankbaarheid te kultiveer.
PAKIN – gedagtewêreld uit Nehemiah: maak vas God se opinie oor jou lewe, identifiseer die leuens (misleiding en afleiding) in jou lewe, hoe waak jy daarteen en hoe versterk jy jouself in die Here.
PAKUIT – Steeds uit Nehemiah - hoe gee ek uitdrukking aan God se opinie oor my en die rol wat ‘n community daarin speel.

Die uitpak is die grootste ding in ‘n trek – om n gaatjie vir alles te kry
Jy het awesome goed in jou bokse, maar as jy nie weet waar dit is nie beteken dit vir jou niks nie
Party mense se bokse bly vir maande of jare iewers gestoor en daardie goed kan eintlik nie gebruik word nie

Mat 6:6  Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.
Mat 6:9  Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word;
Mat 6:10  laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;

Die ding is baie van ons weet wat is die regte ding, ons weet wat is God se wil, ons luister na preke & podcasts
Maar ons kry dit nie uitgeleef nie – ons kry nie uitgepak nie.
Die vraag is:  Hoe skuif ons goed van hemel na aarde?

1. VAN INTENSIE NA AKSIE

Neh 1:4  En toe ek hierdie woorde hoor, het ek gesit en ween, en ek het dae lank getreur; en ek het gevas en gebid voor die aangesig van die God van die hemel

Sit langs vrou in movie
JAMSA – Ag cute, ag foei tog
Stap daar uit en eet pizza en lankal vergeet van die honger outjie
Vullisgronde : Dis verskriklik, pateties, ry elke dag daar verby maar niks verander.
Daar is iets anders wat met Nehemiah gebeur.

Neh 2:4  Daarop vra die koning my: Wat is dan jou begeerte? En ek het tot die God van die hemel gebid
Neh 2:5  en aan die koning gesê: As die koning dit goedvind en as u dienaar welgevallig is in u oë, stuur my dan na Juda, na die stad waar my vaders begrawe lê, dat ek dit kan opbou.

Sy volk se situasie gryp hom so aan – los hom nie
Sy eerste reaksie is stuur my
Dis wat die Here met my en jou wil doen
Ons kyk na onmoontlikhede – ipv ons oorweldig – wil Hy ons mobiliseer.
Alan praat altyd van moving from Concern to compassion
John G Lake – 7 siblings verloor – beter uitvind hoe werk hierdie genesingsding.

‘An inch of movement will bring you closer than a mile of intention.

2. GEMAAK VIR MISSIE NIE GEMAK

Neh 5:14  Ook van die dag af dat ek aangestel is om hulle goewerneur te wees in die land Juda, van die twintigste jaar af tot die twee en dertigste jaar van koning Artasásta, twaalf jaar lank, het ek en my broers die brood van goewerneurs nie geëet nie;
Neh 5:15  terwyl die vorige goewerneurs wat voor my was, die volk swaar belas het en van hulle brood en wyn geneem het, daarna veertig sikkels silwer. Hulle mense het ook heerskappy gevoer oor die volk; maar so het ek uit vrees vir God nie gedoen nie.
Neh 5:16  En ook by die werk aan hierdie muur het ek volhard sonder dat ons grond aangeskaf het, terwyl tog al my mense daar by die werk versamel was.
Neh 5:17  En die Jode, die leiers, honderd en vyftig man, sowel as die wat uit die heidene rondom ons na ons toe gekom het, was aan my tafel.
Neh 5:18  En wat vir elke dag berei is--een bees, ses uitgesoekte stuks kleinvee en voëls--is berei op my koste, en elke tien dae allerhande soorte wyn in oorvloed; en daarby het ek tog die brood van goewerneurs nie begeer nie, omdat die diens swaar was op hierdie volk.
Neh 5:19  Dink, my God, my ten goede, aan alles wat ek aan hierdie volk gedoen het!

Meeste van ons vra wat is in dit vir my?
Jesus was God en was nie nodig om aarde toe te kom nie – tussen mense (kies om tussen hulle te bly)
City on a hill – lig in donker plekke
Ons kom tot ons volheid in sulke plekke.

3. JY KAN DIT NIE ALLEEN DOEN NIE

Ecc 4:9  Twee is beter as een, want hulle het 'n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid.
Ecc 4:10  Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar 'n tweede is om hom op te tel.
Ecc 4:11  Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word?
Ecc 4:12  En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en 'n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.

Neh 4:15  En toe ons vyande hoor dat dit aan ons bekend geword het, en God hulle plan verydel het, het ons almal teruggegaan na die muur, elkeen na sy werk.
Neh 4:16  En van dié dag af was die helfte van my mense besig met die werk, en die ander helfte het die spiese en die skilde en die boë en die pantsers gehou, terwyl die owerstes agter die hele huis van Juda gestaan het.
Neh 4:17  Van die bouers aan die muur het die lasdraers hulle werk so gedoen dat hulle met die een hand die werk verrig het, terwyl die ander hand die werpspies vashou,
Neh 4:18  en die bouers het elkeen sy swaard aan sy heupe gegord en gebou, terwyl die basuinblaser by my gestaan het.

In die koninkryk is daar nie plek vir toeskouers nie – net vir deelnemers.
Dit gaan elkeen van ons se hele hart, verstand, lywe vat. (concern to compassion)
Ons kan dit nie alleen doen nie.

T – Together
E – Everyone
A – Achieves
M – More

A winning attitude is evidenced in the team member’s willingness to sacrifice personal gain for the good of the team.  There are times when being a team member requires subordinating personal interests to group interests.  Too often people like to be a part of a team as long as that team will catapult them into personal success.  Such self-centredness is counterproductive to effective teamwork. – David Simpson

Groot Redwood woude in California word enorm groot.
Hul wortelstelsel gaan nie diep in die grond nie
Verskeie bome se wortel groei in mekaar in en vertak oor kilometres.
Hul gesamentlike sterkte is wat elke individuele boom regop hou.

Dawid & Jonathan beste vb van so vriendskap wat bele het in mekaar
Bietjie storie gaan research
Voor Dawid, Jonathan & sy wapendraer
1Sa 14:7  His armor bearer said, "Go ahead. Do what you think best. I'm with you all the way."
Laat so groot indruk op David – mighty men – help regeer toe hy koning word
David & sy mighty men
Mephiboseth – Jonathan se seun ter wille van Jonathan sit aan David se tafel Die resultaat of legacy wat David nalaat is Salomo & sy alliances – ongekende vrede
Together we do the impossible
Regoor die wereld wil die Here Dawid’s en Jonathans se harte aan mekaar vleg vir Sy koninkryk

What people hunger for is not more goods or greater power, but a manner of life, restoration of the bonds between people that we call community, a philosophy which values the individual rather than his possessions, a sense of belonging, of shared purpose and enterprise – Richard Goodwin.

Hoe lyk dit in NT?
Interaksie – Ef. 5:19-20 & Kol. 3:16
Intensiteit & vertroue – Gal. 6:2 & Jak. 5:16
Aanvaarding – 1 Thess. 4:18, 5:11 & Heb. 3:13
Deel ‘resources’ – Hand. 2:44-47 & Rom. 12:13
Almal neem deel – 1 Kor. 12:7 & Ef. 4:15-16
Kom oor tyd – Rom. 15:4-5 & Gal. 6: 9
Openheid vir nuwe mense – Hand. 2:46-47

IN NT – hieraan sal mense weet dat julle my dissipels is – sacrificial love
Storie van prins wat gemeenskap wou vestig en elkeen gevra om hul duurste bottle wyn te bring.
Een ou het gedink as hy sy duur wyn in bak gooi gaan dit sy smaak en geur verloor en niemand gaan dit kan waardeer nie.
Op dag toe almal glas wyn drink agtergekom dis water, want niemand wou hul uniekheid verloor nie.
Geweet hy sou nie gemeenskap kon vestig nie, want mense wou nie die prys vir community betaal nie.

No comments:

Post a Comment