Saturday, December 6, 2014

Pak op, pak in, pak uit 2 - Marthinus & Bianca Steffen

PAK IN
GEDAGTE-WêRELD

Ons is besig met die reeks PAK OP, PAK IN & PAK UIT want ek en Bianca het verlede week getrek.
Verlede week begin met PAK OP

Pro 25:28 (MSG)
If you cannot control your anger, you are as helpless as a city without walls, open to attack.



Gesels oor vergifnis, vertraaging in drome en die rol wat dankbaarheid speel in ons lewens
Vandag fokus ons op PAK IN
Elke item moet jy besluit of gaan hy saam of bly hy agter.
Jy dink of het ek spasie vir hom in die nuwe plek waarheen ek trek?

Pro 14:1 (AMP)
EVERY WISE woman builds her house, but the foolish one tears it down with her own hands.

Ons is baiekeer die self vernietigende faktor in ons eie lewens

‘America will never be destroyed from the outside. If we Falter and loose our freedoms, it will be because we destroyed ourselves’ - Abraham Lincoln


Vandag wil ons gesels oor jou gedagtewêreld.
Veral uit die boek van Nehemiah

·         STEM SAAM MET GOD SE PLANNE EN OPINIE (Neh 1&2)

Neh. 1:4 (AOV)
En toe ek hierdie woorde hoor, het ek gesit en ween, en ek het dae lank getreur; en ek het gevas en gebid voor die aangesig van die God van die hemel

Neh. 2:18 (AOV)
En ek vertel hulle van die hand van my God wat goed was oor my, en ook van die woorde van die koning wat hy my gesê het. En hulle sê: Ons sal ons klaarmaak en bou! En hulle het hulle hande sterk gemaak vir die goeie werk.

Vertel van hoe Here iets wakker gemaak het in Nehemiah se hart
Alles voorsien het van wat hy nodig het
Hom gestuur het met sy eie army
Vyande lag en bespot hom maar ten spyte van dit se Nehemiah God sal hul voorspoedig maak.

Die krag van ‘agreement’ prentjie

·         IDENTIFISEER PLEKKE VAN MISLEIDING OF AFLEIDING

(PRENT v BASKETBALL)
Wie van julle het al hierdie beleef?  Ek het al met Fast Uno
Jy is so opgewonde oor iets, maar ander is nie – Neh. 4: 1-4
Ek het altyd gedink as jy die regte ding doen gaan almal vir jou hande klap
Maar almal is nie ewe opgewonde daaroor nie.
Enige tyd wat ons iets great in die koninkryk doen, mag daar weerstand wees
Dit beteken nie dat jy iets verkeerd doen of buite God se wil is nie.
God se opinie oor ons bly die ultimate, ongeag wat mense sê.
Nehemiah beleef ‘n stuk intimidasie
Vyand wil ons altyd klein en onbenullig laat voel

(PRENT VAN GROOT HOND EN KLEIN HOND)

INTIMIDATION – definisie uit woordeboek

      To scare, discourage or silence
      To frighten, subdue or terrify
      To force to retreat

Daar is 2 strategiee wat die vyand gebruik:
1.     –MISLEIDING  (DETOUR PRENTJIE) – kan nie sien/twyfel aan wie jy in JC is

Neh 4:6  Maar ons het die muur opgebou, en die hele muur is tot op sy helfte herstel; en die volk was met hulle hart in die werk.
Neh 4:7  Maar toe Sanbállat en Tobía en die Arabiere en die Ammoniete en die Asdodiete hoor dat die verbetering aan die mure van Jerusalem vorder, dat die skeure begin toeraak, het hulle baie kwaad geword.
Neh 4:8  En hulle het almal met mekaar 'n sameswering gesmee om teen Jerusalem te gaan veg en daar verwarring te stig.  (AMPLIFIED VERTALING)
Neh 4:9  Maar ons het tot onse God gebid en om hulle ontwil 'n wag teen hulle uitgesit, dag en nag.
Neh 4:10  Maar Juda het gesê: Die krag van die lasdraers beswyk, en die puinhoop is groot, sodat ons nie aan die muur kan bou nie.
Neh 4:11  En ons teëstanders het gesê: Hulle mag niks weet en sien nie totdat ons tussen hulle inkom en hulle doodslaan en 'n einde maak aan die werk.
Neh 4:12  En toe die Jode wat by hulle gewoon het, inkom en wel tien maal, uit al die plekke, aan ons sê: Julle moet na ons toe terugkom--
Neh 4:13  het ek op die laagste plekke agter die muur, op die kaal plekke, manskappe opgestel--ek het die volk opgestel volgens hulle geslagte met hul swaarde, hul spiese en hul boë.

Neh 4:8 (AMP)
And they all plotted together to come and fight against Jerusalem, to injure and cause confusion and failure in it.

Swakplekke – STORIE

2.    AFLEIDING (VROU MAKE-UP IN KAR/FB)

Neh 6:2-3 (AOV) laat Sanbállat en Gesem my weet: Kom laat ons bymekaarkom in een van die dorpe, in die laagte van Ono; maar hulle het gemeen om my kwaad aan te doen.  Toe stuur ek boodskappers na hulle om te sê: Ek doen 'n groot werk, sodat ek nie kan afkom nie. Waarom moet die werk ophou sodra ek dit verlaat om na julle af te kom?

·         STAAN WAG

Neh 4:6 (AMP)
So we built the wall, and all [of it] was joined together to half its height, for the people had a heart and mind to work.

Day & night watch
Set watch and used people as families – rol wat community speel in ons gedagtewereld
V17 work with one hand and held weapon with other
V23 kept weapon in hand for days
Deursettingvermoeë, om aan te glo al lyk dit hopeloos


·         STRENGTHEN YOURSELF IN THE LORD (KEEP CALM PRENTJIE)

Neh 4:14 (AMP)
I looked [them over] and rose up and said to the nobles and officials and the other people, Do not be afraid of the enemy; [earnestly] remember the Lord and imprint Him [on your minds], great and terrible, and [take from Him courage to] fight for your brethren, your sons, your daughters, your wives, and your homes.

Nehemiah het hierdie beoefen
Dawid het ook 1 Sam. 30:6-8
Leefstyl van om jouself te versterk in die Here en te herhinner wie Hy is en wie jy is.

(FEAR IS A PRISON PRENT)
(WHAT YOU FOCUS ON INCREASES PRENT)
(TRANSFORM FEAR INTO ACTION PRENT)

‘A MAN WHO IS INTIMATE WITH GOD IS NOT INTIMIDATED BY MAN’
- LEONARD RAVENHILL

·         SODAT …

Neh 6:16 (AMP)
When all our enemies heard of it, all the nations around us feared and fell far in their own esteem, for they saw that this work was done by our God.


Sy einddoel is altyd dat ek en jy in oorwinning sal leef

No comments:

Post a Comment