Saturday, July 2, 2016

Counter Culture 2 – Morele standaard




Vandag wil ons verder gesels oor morele standaard, in ‘n wêreld van relativiteit alles is “ok” hoe leef ek as iemand van ‘n ander kultuur ‘n koninkryks- kultuur in die midde van ‘n verdraaide en skewe wêreld.

Moral: concerned with or relating to human behaviour, esp. the distinction between good and bad or right and wrong behaviour

Johannnes skryf oor die kultuur waarin hy lewe die volgende...

Do not love or cherish the world or the things that are in the world. If anyone loves the world, love for the Father is not in him. For all that is in the world--the lust of the flesh [craving for sensual gratification] and the lust of the eyes [greedy longings of the mind] and the pride of life [assurance in one's own resources or in the stability of earthly things]--these do not come from the Father but are from the world [itself]. And the world passes away and disappears, and with it the forbidden cravings (the passionate desires, the lust) of it; but he who does the will of God and carries out His purposes in his life abides (remains) forever.(1Jn 2:15-17 AMPC)

Don't love the world's ways. Don't love the world's goods. Love of the world squeezes out love for the Father. Practically everything that goes on in the world--wanting your own way, wanting everything for yourself, wanting to appear important--has nothing to do with the Father. It just isolates you from him. The world and all its wanting, wanting, wanting is on the way out--but whoever does what God wants is set for eternity. (1Jn 2:15-17 MSG)

Paulus se woorde oor die wil van God .....( ons morele standaard as Christene)

Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. Elkeen van julle moet weet dat hy met sy vrou heilig en eerbaar moet saamlewe; julle moenie deur hartstog en begeerte gedrywe word soos die heidene wat vir God nie ken nie. Ook mag niemand hom in hierdie verband te buite gaan en sy broer bedrieg nie, want die Here straf al sulke dinge. So het ons julle trouens al vroeër gewaarsku; ons het julle nadruklik hierop gewys. God het ons nie geroep om onsedelik te lewe nie, maar om heilig te lewe. Wie hierdie voorskrifte verwerp, verwerp dus nie maar net 'n mens nie, hy verwerp God wat ook sy Heilige Gees aan julle gegee het. (1Th 4:3-8 ANV)

For this is the will of God, that you should be consecrated (separated and set apart for pure and holy living): that you should abstain and shrink from all sexual vice, That each one of you should know how to possess (control, manage) his own body in consecration (purity, separated from things profane) and honor, Not [to be used] in the passion of lust like the heathen, who are ignorant of the true God and have no knowledge of His will, That no man transgress and overreach his brother and defraud him in this matter or defraud his brother in business. For the Lord is an avenger in all these things, as we have already warned you solemnly and told you plainly. For God has not called us to impurity but to consecration [to dedicate ourselves to the most thorough purity]. Therefore whoever disregards (sets aside and rejects this) disregards not man but God, Whose [very] Spirit [Whom] He gives to you is holy (chaste, pure). (1Th 4:3-8 AMPC)

Hoe kom ek by ‘n hoë morele standard uit?

1. Optrede (handhaaf jouself) …beantwoord die lewensvrae volgens reg en verkeerd
Bv. Is seks voor die huwelik verkeerd?
      Is rook verkeerd?
……Mag ek drink?
Ek kan nie die vrae antwoord voordat ek nie bepaal het wat my optrede rig nie?

2. Waardes (Jou karakter)…beantwoord die lewensvrae volgens goed en sleg
Hierdie is arena van moraliteit/eties
Bv. Mag ek lieg om iemand anders se lewe te beskerm?
      Is dit verkeerd om stil te bly oor goed wat ek weet nie reg is by die werk nie?
Ek kan nie die vrae antwoord voordat ek nie bepaal het wat my waardes rig nie?

3. Wat ek glo (oortuigings)…beantwoord die lewensvrae volgens waarheid en leuens
Hierdie is die arena van waarheid… waar vind ek waarheid?....wanneer ek my doel, my ontwerp my roeping (destiny ) ondersoek en uitvind ek het nodig om te weet…
Wie is ek? En hoekom is ek hier?

It's in Christ that we find out who we are and what we are living for. Long before we first heard of Christ and got our hopes up, he had his eye on us, had designs on us for glorious living, (Eph 1:11 MSG)
My identiteit volgens my oorsprong ….in Christus (Gen 1/Joh 1/Heb 1)
My doel volgens my eindbestemming….Christus (Rom 8:29/Efe 2:10)

Buite Christus sal ons nooit eg wees teenoor onsself en nooit waarheid bring tot die lewe, ons oorsprong of doel nie.
Ek kan nie die vrae antwoord voordat ek nie bepaal het wat my wêreldbeskouing is nie?

4. Wêreldbeskouing (die oorsprong/begin)… beantwoord die lewensvrae volgens absolute waarheid …fundementele uitdagings die ontstaan van alles. Hoe die kosmos/ wêreld funksioneer. Ons wêreldbeskouing rig ons om die vrae van die lewe deurlopend met die regte perspektief te antwoord.

Purpose determines design and design determines needs – Myles Monroe

Origin determines purpose determines design and design determines needs

Toepassing van Sy waarheid in ons kultuur.....

Die waarheid in seksualiteit...Die storie van Adam en Eva

Toe het die Here God 'n diep slaap oor die mens laat kom, sodat hy vas geslaap het. Die Here God neem toe 'n ribbebeen uit die mens, vul die plek met vleis op, en die ribbebeen wat Hy uit die mens geneem het, bou Hy om tot 'n vrou en bring haar na die mens toe. Toe sê die mens: "Hierdie keer is dit een uit myself, een soos ek. Daarom sal sy 'vrou' genoem word; sy is uit die man geneem." Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word. (Gen 2:21-24 ANV)

Die mens was ontwerp vir Kwaliteit verhouding(Gen 1:26-2:25) …
a) Verhouding met God  gees-gees intiem (John 4:23-24 / 1 Kor 6:17)
b) Verhouding met my lewensmaat- van dieselfde soort (mens – man & vrou(Gen 2:21-25)
- een vlees = sex > fisiese intimiteit(Gen 2:24-25)
c) Vanuit verhouding met mekaar, verhouding na die wêreld
(fullfiling a legitimate need in a legitimate way)

1. Waarheen het Moses & OT profete gegaan om seksualiteit uit te klaar? Mal 2:15 verwys na Gen 2
2. Waarheen het die Apostels & NT gelowiges gegaan? Efe 5:22-33 verwys na Gen 2
3. Waarheen het Jesus gegaan? Matt 19:4-6 verwys na Gen 2

All sexual activity outside of marriage destroys the nature of marriage - violates covenant -- violates exclusivity - violates principle of intimacy with integrity [design])  - Rick Moser

Wat het in die kultuur gebeur vir die wat gekies het om buite die ontwerp van God te leef?

Daarom gee God hulle aan die drange van hulle hart oor en aan sedelike onreinheid, sodat hulle hulle liggame onder mekaar onteer. Dit is hulle wat die waarheid van God verruil vir die leuen. Hulle dien en vereer die skepsel in plaas van die Skepper, aan wie die lof toekom vir ewig. Amen. Daarom gee God hulle oor aan skandelike drifte. Hulle vroue verander die natuurlike omgang in 'n teen-natuurlike omgang. Net so laat vaar die mans ook die natuurlike omgang met die vrou en brand van begeerte vir mekaar. Mans pleeg skandelikhede met mans en bring oor hulleself die verdiende straf vir hulle perversiteit. En omdat hulle dit van geen belang ag om God te ken nie, gee Hy hulle oor aan hulle verdraaide opvattings, sodat hulle doen wat onbetaamlik is. Hulle is een en al ongeregtigheid, slegtheid, hebsug en gemeenheid; hulle is vol jaloesie, moord, twis, bedrog en kwaadwilligheid. Hulle skinder en praat kwaad; hulle haat God, hulle is hooghartig, aanmatigend, verwaand; hulle is mense wat kwaad uitdink, ongehoorsaam aan hulle ouers; hulle is onverstandig, onbetroubaar, liefdeloos, hardvogtig. Hulle is mense wat die verordening van God ken dat dié wat sulke dinge doen, die dood verdien, en tog doen hulle nie net self hierdie dinge nie, maar hulle vind dit ook goed as ander dit doen. (Rom 1:24-32 ANV)

Refusing to know God, they soon didn't know how to be human either - women didn't know how to be women, men didn't know how to be men. Sexually confused, they abused and defiled one another, women with women, men with men - all lust, no love … emptied of God and love, godless and loveless wretches ... They made life hell on earth … inventing new ways of wrecking lives … And they don't care - worse, they hand out prizes to those who do the worst things best!  Romans 1:26-32 The Message

Wat leer Paulus die volgende generasie?

(Tit 2:1 AOV)  Maar spreek jy wat by die gesonde leer pas.  Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoë, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid.  Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is,  sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te hê,  ingetoë te wees, kuis, huislik, goed, aan hul eie mans onderdanig, sodat die woord van God nie belaster word nie.  Vermaan die jong manne net so om ingetoë te wees.

Your job is to speak out on the things that make for solid doctrine. …(Tit 2:1 MSG)

Ingetoë : Sensible, Principled. “It is the habitual inner self government with its constant reign on all passions and desires.”

Ingetoë: it suggests the exercise of that self-restraint that governs all passions and desires, enabling the believer to be conformed to the mind of Christ.  

 Voorbeeld van Jesus om ander te help…

Jesus stood up and spoke to her. "Woman, where are they? Does no one condemn you?" "No one, Master." "Neither do I," said Jesus. "Go on your way. From now on, don't sin."
(Joh 8:10-11 MSG)



No comments:

Post a Comment