To
Know God, and to make Him Known
Week
6
‘n
Hart vir Heelwees
For my
determined purpose is that I may know Him, that I may progressively become more
deeply and intimately acquainted with Him, perceiving and recognizing and
understanding the wonders of His Person more strongly and more clearly,
Philippians 3:10a AMP
God skep ons met ‘n hart om Hom te ken, sodat ons Hom kan vertrou.
Yadah – Om intiem te ken
En Ek sal
hulle ‘n hart gee om My te ken, dat Ek die HERE is; en hulle sal vir My ‘n volk
wees, en Ek sal vir hulle ‘n God wees, want hulle sal na My terugkeer met hul
hele hart. Jer 24:7
God our Creator vs. God our Created – Bonhoeffer
There’ll be
no limits to the wholenss He brings. Is. 9:7 Msg
Op sy reis
na Jerusalem toe het Jesus al met die grens tussen Samaria en Galilea langs
gegaan. Net toe Hy 'n sekere dorpie wou binnegaan, kom tien melaatse mans Hom
tegemoet, maar hulle bly op 'n afstand staan en roep hard: “Jesus, Here,
ontferm U oor ons!” Toe Hy hulle sien, sê Hy: “Gaan wys julle vir die
priesters.” Op pad daarheen het hulle gesond geword. En een van hulle het, toe
hy sien dat hy genees is, omgedraai en God hardop geprys. Hy het voor die voete
van Jesus neergeval en Hom gedank. Hierdie man was 'n Samaritaan. Toe sê Jesus:
“Was daar nie tien wat gesond gemaak is nie? Waar is die ander nege dan? Is
daar niemand anders wat omgedraai het om God die eer te gee behalwe hierdie man
wat nie eers 'n Jood is nie?” En vir hom sê Hy: “Staan op en gaan huis
toe. Jou geloof het jou gered.” LUKAS 17:11-19 AFR83
Sleutels vir
Heelword:
Goddelike
rus
Are you
tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and
you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me
and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I
won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll
learn to live freely and lightly.”
Matthew 11:28-30 MSG
Matthew 11:28-30 MSG
“Believers think they must do, do, do. But Christ says: It is
done, done, done!” – Joseph Prince
Liggaamlike
Genesing
Goddelike
Ruiltransaksie
But he was
wounded for our transgressions, he was bruised for our iniquities: the
chastisement of our peace was upon him; and with his stripes we are healed.
Isaiah 53:5 KJV
No comments:
Post a Comment