Saturday, November 1, 2014

Die Groot Vyf Woorde (3) - Openbaring

In die begin van die reeks het ons begin met …
Geregtigheid – To be in right standing with God – Face to face
Identiteit – Ek sien myself sit saam met Christus, in Christus, my posisie
Genade – Waarde, as jy nie waardevol was nie sou Christus nie vir jou gesterf het nie (Volgende week saam met Arnold Mol).

Dit vra alles vir een woord – Openbaring – dit beteken AHA – prentjie van Baba met doek

Om die woord openbaring te verstaan, waar begin ek…

Die eerste versoeking (Genesis 3:1-7) gee ons insig in wat gebeur het.
Die slang se doel was om Eva se oortuiging te weerlê wat gebaseer was op God se openbaring (v1 Het God regtig gesê?).
Hy het haar mislei dat sy God verkeerd verstaan het dat God sal hul beperk eerder as om hul vryheid te gee. Hy verkoop ‘n leuen( Julle sal nie sterf nie - Gen 3:4)
Maar volgens julle ontwerp (beeld van God – Gen 1:26) en grondige begeertes (julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur Goed en kwaad te ken - Gen 3:5).
Spanning tussen Goddelike openbaring (geestelike insig) en menslike opinie (sielsbasis inspraak) het nog altyd ‘n geleentheid vir misleiding gelaat

Adam en Eva koop in op die leuen dat hulle soos God kan wees sonder om een met Hom te wees

Wanneer die leiers in Jesus se dae die gewig van God se openbaring uitgedaag het bv die realiteit van die opstanding (Sadduseërs). Was Jesus se reaksie om die fout in hul fondasie uit te wys naamlik hulle eie opinie en tekort aan openbaringskennis.

Matthew 22:29 (ALT)
But answering, Jesus said to them, "You are led astray [you are mistaken], not knowing the
Scriptures nor the power of God...”

When we choose the validity of our own opinions over God’s expressed will, preferring current reality to eternal reality (‘faith’ reality, revelation), it normally opens the door to the fulfilment of our natural, human desires through things that are outside of God’s plan for our lives. We engage in sin, settling for far less than God’s original intent for our fulfilment and His purposes. Also, when we choose the personal comfort of refraining from doing what God requires, we engage in sin with potentially devastating results.

Revelation is essential for quality decision-making. When God’s will is clear, it empowers us to make choices that are governed primarily by conviction, and not by convenience. When eternal reality is our point of reference, internal reality (the soul) and external reality (body, environment, circumstances) find the correct context for effective action. Rick Moser - GPS

Vrug van die boom van lewe is om te leef van openbaring in Christus (en ek groei Konstant daarin)
Vrug van die boom van kennis van goed en kwaad leef ek vanuit sielsdimensie wat uiteindelik lei na die dood
Ek kan of my eie opinie vasmaak of God se opinie

Ek het nodig om my opinie en uitspraak opgee vir God se opinie en uitspraak oor my lewe

Hoe werk openbaring….

2Co 4:6 AMP  For God Who said, Let light shine out of darkness, has shone in our hearts so as [to beam forth] the Light for the illumination of the knowledge of the majesty and glory of God [as it is manifest in the Person and is revealed] in the face of Jesus Christ (the Messiah). [Gen. 1:3.]

Die oomblik wat ek ‘n “aha” oomblik het en ek Christus sien van aangesig tot aangesig
Daar is lig (God is lig)
Harte van mense verander (God se uitspraak)
Persoon van Christ (in verhouding)

Proverbs 29:18
MSG - If people can't see what God is doing, they stumble all over themselves …
AMP - Where there is no vision [no redemptive revelation of God], the people perish …

Mat 16:15-28 ANV
(15)  “Maar julle,” het Hy gevra, “wie, sê julle, is Ek?”
(16)  Simon Petrus het geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die lewende God.”
(17)  “Gelukkig is jy, Simon Barjona,” het Jesus vir hom gesê, “want dit is nie 'n mens wat dit aan jou geopenbaar het nie, maar my Vader wat in die hemel is.

Simon – Riet – Wat jou pa sê (verligte oë gekom)
Jy het gesnap oor dat ek die Seun van God is kom ek verduidelik jou nou wat my Vader oor jou sê…

(18)  En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my kerk bou, en die magte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.

God se opinie – Sy naam verander van Riet wat rondgewaai word na Rots
Doderyk (Hades) – om nie te kan sien nie. (daar waar daar nog nie ‘n openbaring is nie)
Die openbaring van Christus  is die sleutel

(19)  Ek sal aan jou die sleutels (Gelykenis van saaier) van die koninkryk van die hemel gee, en wat jy op die aarde toesluit, sal in die hemel toegesluit bly; en wat jy op die aarde oopsluit, sal in die hemel oopgesluit bly.”
(20)  Toe het Jesus sy dissipels beveel om vir niemand te sê dat Hy die Christus is nie.

Hy het dit gedoen sodat elke mens self sal ontdek nie ander se opinie nie

(21)  Van toe af het Jesus dit vir sy dissipels duidelik begin stel dat Hy Jerusalem toe moet gaan en baie moet ly onder die familiehoofde, die priesterhoofde en die skrifgeleerdes, en dat Hy doodgemaak moet word, en die derde dag uit die dood opgewek moet word.

Profetiese verwysing na Hosea…
Hos 6:2-3 AMP
(2)  After two days He will revive us (quicken us, give us life); on the third day He will raise us up that we may live before Him. [Isa. 26:19; Ezek. 37:1-10.]
(3)  Yes, let us know (recognize, be acquainted with, and understand) Him; let us be zealous to know the Lord [to appreciate, give heed to, and cherish Him]. His going forth is prepared and certain as the dawn, and He will come to us as the [heavy] rain, as the latter rain that waters the earth.

(22)  Petrus het Hom toe opsy geneem en Hom begin berispe: “Mag God dit verhoed, Here! Dit sal beslis nie met U gebeur nie.”
(23)  Maar Jesus het na Petrus toe gedraai en vir hom gesê: “Moenie in my pad staan nie, Satan! Jy is vir My 'n struikelblok, want jy dink nie aan wat God wil hê nie, maar aan wat die mense wil hê.”

‘Openbaring gebeur net uit ‘n plek van intimiteit en nie menslike opinie nie’

Die openbaring van Christus is die boublok tot effektiewe bediening.

Rev 19:10 AMP….Worship God! For the substance (essence) of the truth revealed by Jesus is the spirit of all prophecy [the vital breath, the inspiration of all inspired preaching and interpretation of the divine will and purpose, including both mine and yours].

Nagmaal

No comments:

Post a Comment